/srv/irclogs.ubuntu.com/2011/08/11/#ubuntu-za.txt

sakhimorning05:24
Kilosmorning superfly and others05:42
superflymorning Kilos and sakhi05:42
Kiloshiya sakhi 05:43
Kiloshi Tonberry 06:14
Kiloshiya Kerbero 06:35
=== scar[w]_ is now known as scar[w]
* scar[w] trololololo07:09
scar[w]morning Kilos :)07:09
Kiloshi scar[w] hows things07:10
Kiloshi kbmonkey hows the studies going07:51
inetprogood morning07:51
Kilosmorning inetpro 07:52
kbmonkeymorning Kilos! im about to have a really nice espresso. mmmm koffie!07:52
inetproKilos: jy gaan slaap te vroeg in die aand07:52
inetprohmm... somebody mentioned coffee?07:52
inetproMaaz: coffee on07:52
* Maaz puts the kettle on07:52
Kilosskuus man inetpro wou jy iets gese het07:52
Kilosoh ya07:52
Kiloslees die lists07:53
inetproKilos: nie regtig nie maar dit het nou al meer as een keer gebeur dat net sodra ek inkom op die kanaal dan gaan jy huis toe07:53
Kiloslol07:53
inetproKilos: ahh, daai skool storie07:53
inetprois 'n ou storie07:54
Kilosja oor die winsucks wat te duur is. jy is in die regte possisie om ubuntu te stoot by jou eie skool07:54
inetproKilos: eish, ek stem nie helemal saam nie07:55
Kilosen miskien kan hulle uitbrei na ander toe07:55
Kiloshoekom?07:55
inetprodie groot probleem met komper ondersteuning by skole is dat jy mense nodig het wat weet hoe om die ding te doen terwyl hulle ook tyd het om dit te doen07:55
MaazCoffee's ready for inetpro!07:56
kbmonkeyMaaz coffee please07:56
Maazkbmonkey: There isn't a pot on07:56
inetprodaar's min tyd by skole vir eksperimente07:56
kbmonkeyha ha :)07:56
Kilosnou wat gaan hulle doen as hulle nie microstinks kan bekostig nie?07:57
inetproKilos: dit is 'n moerse probleem07:57
inetprodie groot ding is dat onderwysers en onderwys personeel hulle sokkies moet optrek en op datum moet kom07:58
kbmonkeyek hoor nou the govt het ook die subsidie vir microsoft office laat val07:58
kbmonkeyvir skole ens07:58
inetprohulle moet self sorg dat hulle weet wat hulle doen07:58
inetproubuntu en ander linux oplossings is uit en uit die antwoord vir skole07:59
Kilosnee man inetpro ek het dan reg gekom en jy kan hulle se dat daar altyd hulp hier is07:59
inetprodit is al wat hulle ooit sal nodig hê07:59
kbmonkeydink klink my hulle het nie die tyd om onnies te leer Ubuntu gebruik, en nie die geld om mense te huur nie :/08:00
inetproKilos: een groot probleem is dat jy onderwysers niks kan leer nie, hulle weet mos reeds alles08:00
inetproen ek sê dit nie op 'n lelike manier08:00
inetpronie08:00
Kiloslmga08:01
inetproaan die een kant het ek gesien hoe besig hulle is08:01
inetpromaar hulle het baie om te leer08:01
inetproons sal moet maniere vind om die opvoeders op te voed08:02
Kilosja ek weet maar as daar nie geld is vir ms nie dan  moet hulle tog n ander oplossing soek en dis waar jy inkom08:02
inetproen my grootste probleem was tot nou dat my werk te veel van my vorder08:02
Kilosas hulee my visa blok kan die skool my elke dag kom oplaai tot hulle aan die gang is08:03
Kilosonnies is mos slim hulle sal gou leer08:03
inetproKilos: ongelukkig vat dit baie tyd, moeite en deursettingsvermoë om die goed behoorlik te leer08:05
Kilosdie ding is om die "old mindset" te breek08:05
kbmonkeywatter skool is die inetpro en Kilos? iskien moet ek job direksie verander08:05
inetprokbmonkey: skole het nie baie geld nie08:05
Kilosinetpro, se kinders se skool kbmonkey 08:05
kbmonkeyja dis waar inetpro. maar ek is unemployed nou 08:06
kbmonkeyreg so boffins, op daai noot is dit terug na die studies :D08:07
Kilosyeah 10% of something is better than 100% of nothing08:07
kbmonkey+1 Kilos 08:07
Kilosmooi leer kbmonkey 08:07
Kilossien jou later weer08:08
inetproKilos: die ander groot ding is dat ons nog baie aandag moet gee aan die algemene publiek en hulle net in kennis stel van die alternatiewe en die logiese voordele daarvan08:11
inetprodie onderwysers luister elke dag na so baie verskillende opinies dat hulle skoon deurmekruis word van al die menings08:12
Kilosdan is nou presies die regte tyd om dit te doen inetpro . dink jy nie so nie08:12
inetproKilos: dit is nie die maklikste pad nie08:13
Kiloswie is daar nog in julle skool wat meer weet van rekenaars as jy?08:13
inetprodie bemarking van die ander opsies is eenvoudig te goed op hierdie stadium08:13
Kilosdie lewe is nooit maklik nie. het jy nooit geleer van Murphy nie08:14
Kiloswatse ander opsies is daar dan ?08:14
inetproKilos: daai ding waar iemand 'n happie uit gesteel het kom sterk in die mark in08:15
Kilosjy verloor my nou08:16
inetproKilos: die appel :-)08:16
inetproalmal soek mos deesdae ook een van daai08:17
Kilosoh ja maar dis dan nuwe rekenaars en dis baie geld vuur n skool om te vind08:17
inetproKilos: ahh, nou kom jy by 'n ander punt, ek dink nie dit is goed dat skole altyd die slegste van die sleg oet kry nie08:18
Kilosek weet dis moeilik vir julle maar miskien is ubuntu hure by skole die pad om te vat dan08:18
inetprodie komper is 'n stukkie toerusting wat nodig is om werk te doen08:18
inetprosonder die regte toerusting kan jy nie werk nie08:18
Kilosdie hele toekoms is met rekenaars08:18
Kiloswat kan n appel doen wat ons nie kan met ou gereedskap nie08:19
inetproso my opinie is dat die begroting aangepas moet word en dat kompers hoog op die prioriteit lys moet wees08:19
Kilosgaan jy dan nie stry teen appels nie08:20
inetproskole moet sorg dat hulle 'n gesonde siklus ontwikkel waar alle rekenaars gereeld opgradeer word08:20
Kilosdie skool rekenaars is baie later modelle as myne08:20
inetprodit is in my opinie belankrik dat kundige mense wat elke dag by die skool is omsien na die goed08:22
Kilosok so hoeveel appel mense is reeds by die skole dan08:23
inetproKilos: nee ek weet nie regtig van eniges nie maar ek het dit maar net genoem as een voorbeeld08:23
inetproouers met verskillende opinies oor die "latest en greatest"08:24
Kilosja maar as hulle appel toe moet gaan, gaan die kostes kwaai wees en nog steeds gaan hulle kundiges nodig he08:24
Kilosja man maar waar kan n klerk of dokter of enige ander ambags mense met jou stry08:25
Kilosas jy mooi dink daaroor, kinders leer vinnig nuwe dinge so hulle sal die onnies kan help met ubuntu08:26
inetproKilos: kinders kom en gaan te veel08:27
inetproin groot skole kan dit werk met goeie leiding, maar in klein skole is dit moeilik08:27
Kilosnee man, dis net tot die onnies weet wat aangaan08:28
Kilosas die onnies nie in een jaar kan ubuntu leer nie dan moet hulle ander werk gaan soek anyway08:30
Kilosi personaaly think it might work to get together with the education board and organize ubuntu hours at skools08:31
nlsthznhi all... anyone here want to recommend me  a good vpn sollution?08:31
Kiloshi nlsthzn 08:31
nlsthznhey uncle Kilos 08:32
Kilosi understand you guys workloads  are heavy but this is for the future of all the kids in the country08:32
Kilosone last point. if schools go appel are all the parents then gonna buy their kids appels too08:34
Kilosthat can only be good for the second hand pc market08:35
KilosMaaz, coffee on08:37
* Maaz puts the kettle on08:37
KilosMaaz, strong08:38
MaazKilos: What?08:38
Kilostwit08:38
KilosMaaz, strong08:39
MaazKilos My coffee is always strong. If it is too strong for you then add more milk08:39
MaazCoffee's ready for Kilos!08:41
KilosMaaz, ty08:42
MaazEnjoy Kilos08:42
inetproKilos: it's not easy to convince people that what we are doing is the right thing to do08:54
Kiloseish08:54
inetproand it goes much further than just convincing one or two people08:54
Kiloswe need a diplomat08:54
inetproyou need buy in at many levels08:55
inetproKilos: yep08:55
Kilosso then the way to go is to the education board first or the related minister08:55
Kilosmethinks maia is the one to approach if she can squeeze a bit more into her busy schedule08:57
Kiloswe need to look past all the problems and come up with the solutions08:58
inetproKilos: sure08:59
Kilosi dunno why no one is helping me here. lots of you guys must have kids involved or on the way to being involved09:01
Kilosjust an idea. maybe approaching carte blanche and/or 50/50 might help then they investigate the options 09:22
superflyKilos: they're probably not really interested :-/09:25
Kilosin my honest opinion with school finances in the state they are in the option of buying apples would make it kinda prohibitive to most schools09:26
Kilossuperfly, we wont know unless someone asks them09:26
KilosMaaz, google Carte Blanche email address09:27
MaazKilos: "Carte Blanche > M-Net" http://beta.mnet.co.za/carteblanche/StorySubmission.aspx :: "Carte Blanche > M-Net" http://beta.mnet.co.za/carteblanche/ :: "groundWork" http://www.groundwork.org.za/Resources/media_contacts.asp :: "Auditions for Carte Blanche New Plays Festival « Bunny Gumbo's Blog" http://bunnygumbo.wordpress.com/2011/07/11/auditions-for-carte-blanche-new-plays-festival/ :: "Carte Blanche - Me to You - The Home of Tatty Ted09:27
Kilosgrrr09:28
KilosMaaz, google Mnets email address09:28
MaazKilos: "MNET - WHERE MAGIC LIVES" http://www.mnet.co.za/ :: "Mnet Home Page" http://www.azalea.net/ :: "MNET CORPORATE | WHERE MAGIC LIVES | Electronic Media Network (M ..." http://www.mnetcorporate.co.za/FlyList.aspx?Id=485 :: "M-Net - WHERE MAGIC LIVES" http://www.mnetafrica.com/ :: "Mnet-devel Info Page - lists.zooko.com Mailing Lists" http://lists.zooko.com/mailman/listinfo/mnet-devel :: "Mnet 2011 20′s Choice – Hot 20′s Voice! | 09:28
inetproKilos: not just apples, bug #1 is still the biggest problem09:43
Kiloseish09:43
inetproKilos: https://bugs.launchpad.net/ubuntu/+bug/109:44
Kilosok so we need to convince schools that one can get around that problem. First of all they can use ubuntu on existing machines so the costs of new pc's isnt there anymore. Secondly I didnt follow if the guys that tried to be refunded by not wanting windows on new pc's was successful or not.10:00
Kilosif it was then schools have more savings to look forward to10:01
Kilosand i am sure if the education board approaches Acer or one of the pc suppliers with the idea of getting pc's for all our schools then said supplier would think twice about whether he wants to lose all that business because of preinstalled ms10:03
Kilosmaybe even Mark should go onto Carte Blanche10:04
Kilosdo you guys think i should stop worrying about this subject now?10:05
Kiloshehe well said this was10:35
KilosBabies grow up spoon fed by windows and they will one day be spoon fed windows adults.10:35
=== aquarat_ is now known as aquarat
aquaratmeh15:02
aquaratif only I had setup NAT for ssh :(15:02
Kilosthat doesnt sound good. if only are two bad words15:14
nuvolario/15:24
nuvolarialmost home time15:25
Kilosyay15:25
nuvolarilo oom Kilos :)15:25
nuvolarihoe gaan dit?15:25
Kiloslo nuvolari  goed dankie en daar15:25
nuvolarigoed dankie oom15:27
nuvolarivandag wil ek net huistoe gaan :-/15:27
Kilosmooi15:27
nuvolarimaar moet nog vanaad gaan klank doen15:27
Kiloseish15:28
aquaratyes, "if only" is a very dangerous phrase15:28
Kilosdoen jy dit nog steeds15:28
nuvolarija oom15:37
Kilosjy sien, jy het te veel tyd op jou hande15:38
=== scar[w]_ is now known as scar[w]
Kiloshiya scar[w] 16:02
scar[w]naand Kilos :)17:04
scar[w]met die werk wat ek vandag doen sal hulle my hier moet weg sleep! (eksperimente)17:06
Kilos-grrr17:29
=== Kilos- is now known as Kilos
Kiloslo Superhuman 17:52
Kiloshi smorar 17:53
inetprohelo Kilos17:59
Kiloshello inetpro 18:00
Kiloshow are you today18:00
inetprovrek moeg18:00
* Kilos waves to ahab land18:00
Kiloseish jy word oud18:00
inetpro:-)18:01
Kiloslol18:01
* nlsthzn waves ... and runs for bed18:15
nlsthznnigth ya'll18:16
Kilosnight nlsthzn 18:16
Kilossleep tight18:16
inetprohmm...18:18
* inetpro wonders what happened to maaz18:19
Kilosaw18:19
inetpro08/11 18:24:46 <-- cocooncrash (~mgorven@unaffiliated/cocooncrash) has quit (Ping timeout: 264 seconds)18:19
inetpro08/11 18:25:24 <-- Maaz (~Maaz@unaffiliated/cocooncrash/bot/maaz) has quit (Ping timeout: 276 seconds)18:19
Kilosthat sucks. no coffee now18:20
Kilosbeen lotsa ping timeouts here today18:20
Kilosseacom again?18:21
Kilosor the whole cape area broke off and sank into the sea18:22
Kiloshey inetpro werk jou bot nog?18:27
inetproKilos: yip, my bot werk nog maar hy word net bietjie min gebruik18:28
inetprowel minder as ek gedink het dat ons hom sou gebruik18:28
inetproons het deesdae te veel keuses 18:28
Kiloswaar?18:29
inetproIRC is deesdae nie meer goed genoeg vir ander mense nie18:29
Kiloseish18:29
inetproKilos: ek gebruik dit intern18:29
inetpronie op freenode nie18:29
Kilosoh jy meen die ander by die werk?18:29
inetproKilos: yep18:29
inetproKilos: wat maak jy so laat vanaand?18:33
Kilosnight everyone . sleep tight.18:33
Kiloshehe18:34
Kilosdis te koud nou18:34

Generated by irclog2html.py 2.7 by Marius Gedminas - find it at mg.pov.lt!