[05:24] morning [05:42] morning superfly and others [05:42] morning Kilos and sakhi [05:43] hiya sakhi [06:14] hi Tonberry [06:35] hiya Kerbero === scar[w]_ is now known as scar[w] [07:09] * scar[w] trololololo [07:09] morning Kilos :) [07:10] hi scar[w] hows things [07:51] hi kbmonkey hows the studies going [07:51] good morning [07:52] morning inetpro [07:52] morning Kilos! im about to have a really nice espresso. mmmm koffie! [07:52] Kilos: jy gaan slaap te vroeg in die aand [07:52] hmm... somebody mentioned coffee? [07:52] Maaz: coffee on [07:52] * Maaz puts the kettle on [07:52] skuus man inetpro wou jy iets gese het [07:52] oh ya [07:53] lees die lists [07:53] Kilos: nie regtig nie maar dit het nou al meer as een keer gebeur dat net sodra ek inkom op die kanaal dan gaan jy huis toe [07:53] lol [07:53] Kilos: ahh, daai skool storie [07:54] is 'n ou storie [07:54] ja oor die winsucks wat te duur is. jy is in die regte possisie om ubuntu te stoot by jou eie skool [07:55] Kilos: eish, ek stem nie helemal saam nie [07:55] en miskien kan hulle uitbrei na ander toe [07:55] hoekom? [07:55] die groot probleem met komper ondersteuning by skole is dat jy mense nodig het wat weet hoe om die ding te doen terwyl hulle ook tyd het om dit te doen [07:56] Coffee's ready for inetpro! [07:56] Maaz coffee please [07:56] kbmonkey: There isn't a pot on [07:56] daar's min tyd by skole vir eksperimente [07:56] ha ha :) [07:57] nou wat gaan hulle doen as hulle nie microstinks kan bekostig nie? [07:57] Kilos: dit is 'n moerse probleem [07:58] die groot ding is dat onderwysers en onderwys personeel hulle sokkies moet optrek en op datum moet kom [07:58] ek hoor nou the govt het ook die subsidie vir microsoft office laat val [07:58] vir skole ens [07:58] hulle moet self sorg dat hulle weet wat hulle doen [07:59] ubuntu en ander linux oplossings is uit en uit die antwoord vir skole [07:59] nee man inetpro ek het dan reg gekom en jy kan hulle se dat daar altyd hulp hier is [07:59] dit is al wat hulle ooit sal nodig hê [08:00] dink klink my hulle het nie die tyd om onnies te leer Ubuntu gebruik, en nie die geld om mense te huur nie :/ [08:00] Kilos: een groot probleem is dat jy onderwysers niks kan leer nie, hulle weet mos reeds alles [08:00] en ek sê dit nie op 'n lelike manier [08:00] nie [08:01] lmga [08:01] aan die een kant het ek gesien hoe besig hulle is [08:01] maar hulle het baie om te leer [08:02] ons sal moet maniere vind om die opvoeders op te voed [08:02] ja ek weet maar as daar nie geld is vir ms nie dan moet hulle tog n ander oplossing soek en dis waar jy inkom [08:02] en my grootste probleem was tot nou dat my werk te veel van my vorder [08:03] as hulee my visa blok kan die skool my elke dag kom oplaai tot hulle aan die gang is [08:03] onnies is mos slim hulle sal gou leer [08:05] Kilos: ongelukkig vat dit baie tyd, moeite en deursettingsvermoë om die goed behoorlik te leer [08:05] die ding is om die "old mindset" te breek [08:05] watter skool is die inetpro en Kilos? iskien moet ek job direksie verander [08:05] kbmonkey: skole het nie baie geld nie [08:05] inetpro, se kinders se skool kbmonkey [08:06] ja dis waar inetpro. maar ek is unemployed nou [08:07] reg so boffins, op daai noot is dit terug na die studies :D [08:07] yeah 10% of something is better than 100% of nothing [08:07] +1 Kilos [08:07] mooi leer kbmonkey [08:08] sien jou later weer [08:11] Kilos: die ander groot ding is dat ons nog baie aandag moet gee aan die algemene publiek en hulle net in kennis stel van die alternatiewe en die logiese voordele daarvan [08:12] die onderwysers luister elke dag na so baie verskillende opinies dat hulle skoon deurmekruis word van al die menings [08:12] dan is nou presies die regte tyd om dit te doen inetpro . dink jy nie so nie [08:13] Kilos: dit is nie die maklikste pad nie [08:13] wie is daar nog in julle skool wat meer weet van rekenaars as jy? [08:13] die bemarking van die ander opsies is eenvoudig te goed op hierdie stadium [08:14] die lewe is nooit maklik nie. het jy nooit geleer van Murphy nie [08:14] watse ander opsies is daar dan ? [08:15] Kilos: daai ding waar iemand 'n happie uit gesteel het kom sterk in die mark in [08:16] jy verloor my nou [08:16] Kilos: die appel :-) [08:17] almal soek mos deesdae ook een van daai [08:17] oh ja maar dis dan nuwe rekenaars en dis baie geld vuur n skool om te vind [08:18] Kilos: ahh, nou kom jy by 'n ander punt, ek dink nie dit is goed dat skole altyd die slegste van die sleg oet kry nie [08:18] ek weet dis moeilik vir julle maar miskien is ubuntu hure by skole die pad om te vat dan [08:18] die komper is 'n stukkie toerusting wat nodig is om werk te doen [08:18] sonder die regte toerusting kan jy nie werk nie [08:18] die hele toekoms is met rekenaars [08:19] wat kan n appel doen wat ons nie kan met ou gereedskap nie [08:19] so my opinie is dat die begroting aangepas moet word en dat kompers hoog op die prioriteit lys moet wees [08:20] gaan jy dan nie stry teen appels nie [08:20] skole moet sorg dat hulle 'n gesonde siklus ontwikkel waar alle rekenaars gereeld opgradeer word [08:20] die skool rekenaars is baie later modelle as myne [08:22] dit is in my opinie belankrik dat kundige mense wat elke dag by die skool is omsien na die goed [08:23] ok so hoeveel appel mense is reeds by die skole dan [08:23] Kilos: nee ek weet nie regtig van eniges nie maar ek het dit maar net genoem as een voorbeeld [08:24] ouers met verskillende opinies oor die "latest en greatest" [08:24] ja maar as hulle appel toe moet gaan, gaan die kostes kwaai wees en nog steeds gaan hulle kundiges nodig he [08:25] ja man maar waar kan n klerk of dokter of enige ander ambags mense met jou stry [08:26] as jy mooi dink daaroor, kinders leer vinnig nuwe dinge so hulle sal die onnies kan help met ubuntu [08:27] Kilos: kinders kom en gaan te veel [08:27] in groot skole kan dit werk met goeie leiding, maar in klein skole is dit moeilik [08:28] nee man, dis net tot die onnies weet wat aangaan [08:30] as die onnies nie in een jaar kan ubuntu leer nie dan moet hulle ander werk gaan soek anyway [08:31] i personaaly think it might work to get together with the education board and organize ubuntu hours at skools [08:31] hi all... anyone here want to recommend me a good vpn sollution? [08:31] hi nlsthzn [08:32] hey uncle Kilos [08:32] i understand you guys workloads are heavy but this is for the future of all the kids in the country [08:34] one last point. if schools go appel are all the parents then gonna buy their kids appels too [08:35] that can only be good for the second hand pc market [08:37] Maaz, coffee on [08:37] * Maaz puts the kettle on [08:38] Maaz, strong [08:38] Kilos: What? [08:38] twit [08:39] Maaz, strong [08:39] Kilos My coffee is always strong. If it is too strong for you then add more milk [08:41] Coffee's ready for Kilos! [08:42] Maaz, ty [08:42] Enjoy Kilos [08:54] Kilos: it's not easy to convince people that what we are doing is the right thing to do [08:54] eish [08:54] and it goes much further than just convincing one or two people [08:54] we need a diplomat [08:55] you need buy in at many levels [08:55] Kilos: yep [08:55] so then the way to go is to the education board first or the related minister [08:57] methinks maia is the one to approach if she can squeeze a bit more into her busy schedule [08:58] we need to look past all the problems and come up with the solutions [08:59] Kilos: sure [09:01] i dunno why no one is helping me here. lots of you guys must have kids involved or on the way to being involved [09:22] just an idea. maybe approaching carte blanche and/or 50/50 might help then they investigate the options [09:25] Kilos: they're probably not really interested :-/ [09:26] in my honest opinion with school finances in the state they are in the option of buying apples would make it kinda prohibitive to most schools [09:26] superfly, we wont know unless someone asks them [09:27] Maaz, google Carte Blanche email address [09:27] Kilos: "Carte Blanche > M-Net" http://beta.mnet.co.za/carteblanche/StorySubmission.aspx :: "Carte Blanche > M-Net" http://beta.mnet.co.za/carteblanche/ :: "groundWork" http://www.groundwork.org.za/Resources/media_contacts.asp :: "Auditions for Carte Blanche New Plays Festival « Bunny Gumbo's Blog" http://bunnygumbo.wordpress.com/2011/07/11/auditions-for-carte-blanche-new-plays-festival/ :: "Carte Blanche - Me to You - The Home of Tatty Ted [09:28] grrr [09:28] Maaz, google Mnets email address [09:28] Kilos: "MNET - WHERE MAGIC LIVES" http://www.mnet.co.za/ :: "Mnet Home Page" http://www.azalea.net/ :: "MNET CORPORATE | WHERE MAGIC LIVES | Electronic Media Network (M ..." http://www.mnetcorporate.co.za/FlyList.aspx?Id=485 :: "M-Net - WHERE MAGIC LIVES" http://www.mnetafrica.com/ :: "Mnet-devel Info Page - lists.zooko.com Mailing Lists" http://lists.zooko.com/mailman/listinfo/mnet-devel :: "Mnet 2011 20′s Choice – Hot 20′s Voice! | [09:43] Kilos: not just apples, bug #1 is still the biggest problem [09:43] eish [09:44] Kilos: https://bugs.launchpad.net/ubuntu/+bug/1 [10:00] ok so we need to convince schools that one can get around that problem. First of all they can use ubuntu on existing machines so the costs of new pc's isnt there anymore. Secondly I didnt follow if the guys that tried to be refunded by not wanting windows on new pc's was successful or not. [10:01] if it was then schools have more savings to look forward to [10:03] and i am sure if the education board approaches Acer or one of the pc suppliers with the idea of getting pc's for all our schools then said supplier would think twice about whether he wants to lose all that business because of preinstalled ms [10:04] maybe even Mark should go onto Carte Blanche [10:05] do you guys think i should stop worrying about this subject now? [10:35] hehe well said this was [10:35] Babies grow up spoon fed by windows and they will one day be spoon fed windows adults. === aquarat_ is now known as aquarat [15:02] meh [15:02] if only I had setup NAT for ssh :( [15:14] that doesnt sound good. if only are two bad words [15:24] o/ [15:25] almost home time [15:25] yay [15:25] lo oom Kilos :) [15:25] hoe gaan dit? [15:25] lo nuvolari goed dankie en daar [15:27] goed dankie oom [15:27] vandag wil ek net huistoe gaan :-/ [15:27] mooi [15:27] maar moet nog vanaad gaan klank doen [15:28] eish [15:28] yes, "if only" is a very dangerous phrase [15:28] doen jy dit nog steeds [15:37] ja oom [15:38] jy sien, jy het te veel tyd op jou hande === scar[w]_ is now known as scar[w] [16:02] hiya scar[w] [17:04] naand Kilos :) [17:06] met die werk wat ek vandag doen sal hulle my hier moet weg sleep! (eksperimente) [17:29] grrr === Kilos- is now known as Kilos [17:52] lo Superhuman [17:53] hi smorar [17:59] helo Kilos [18:00] hello inetpro [18:00] how are you today [18:00] vrek moeg [18:00] * Kilos waves to ahab land [18:00] eish jy word oud [18:01] :-) [18:01] lol [18:15] * nlsthzn waves ... and runs for bed [18:16] nigth ya'll [18:16] night nlsthzn [18:16] sleep tight [18:18] hmm... [18:19] * inetpro wonders what happened to maaz [18:19] aw [18:19] 08/11 18:24:46 <-- cocooncrash (~mgorven@unaffiliated/cocooncrash) has quit (Ping timeout: 264 seconds) [18:19] 08/11 18:25:24 <-- Maaz (~Maaz@unaffiliated/cocooncrash/bot/maaz) has quit (Ping timeout: 276 seconds) [18:20] that sucks. no coffee now [18:20] been lotsa ping timeouts here today [18:21] seacom again? [18:22] or the whole cape area broke off and sank into the sea [18:27] hey inetpro werk jou bot nog? [18:28] Kilos: yip, my bot werk nog maar hy word net bietjie min gebruik [18:28] wel minder as ek gedink het dat ons hom sou gebruik [18:28] ons het deesdae te veel keuses [18:29] waar? [18:29] IRC is deesdae nie meer goed genoeg vir ander mense nie [18:29] eish [18:29] Kilos: ek gebruik dit intern [18:29] nie op freenode nie [18:29] oh jy meen die ander by die werk? [18:29] Kilos: yep [18:33] Kilos: wat maak jy so laat vanaand? [18:33] night everyone . sleep tight. [18:34] hehe [18:34] dis te koud nou