/srv/irclogs.ubuntu.com/2011/11/13/#ubuntu-za.txt

bakuman:| eerste keel in 10 jaar vat dis so hael in brackenfell11:29
* bakuman gaan speel maar in die hael11:30
inetprobakuman: Brackenfell in Cape Town? 13:13
inetprohmm... 13:29
inetprowb everyone13:29
bakumaninetpro, yea14:07
Kilosafternoon superfly and other fellas14:23
Kiloslo nuvolari 14:23
KilosMaaz, coffee on14:24
* Maaz washes some mugs14:24
MaazCoffee's ready for Kilos!14:28
KilosMaaz, ty14:28
MaazEnjoy Kilos14:28
Kiloswill do14:28
Kilosbe back later14:48
Wolfeyesheya everyone16:12
inetprogood evening17:12
superflyMaaz: tell Kilos Hi Kilos!17:16
Maazsuperfly: Sure, I'll tell Kilos on freenode17:16
* Squirm just had to fix his xorg.conf17:17
Squirmhttp://xkcd.com/963/17:17
Squirmmakes that true17:17
Squirm:/17:17
inetproheh superfly, how's it going up there on this Sunday afternoon?17:27
superflyit's raining, on this cool Sunday morning17:27
inetprooops, morning17:28
inetprosuperfly: not snowing?17:28
superflyinetpro: not down where we are17:28
superflymaybe on the mountains17:28
superflythis is desert country17:28
inetprook17:28
superflyit's almost identical to the Karoo, except there are cacti everywhere17:29
inetproyikes17:29
inetprosuperfly: your time running out quickly now17:31
inetproalmost time to get packing again17:31
superflyinetpro: yeah, we fly out tomorrow evening17:32
superfly(tuesday morning, SA time)17:32
superfly(6:10am, to be precise)17:32
inetprohehe and then you fly back in time17:33
inetprosuperfly: well if I don't see yo on here again I wish you and your family a safe trip home and hope that the jetlag will be minimal17:36
superflyThanks inetpro17:39
superflyinetpro: if you could keep us in our prayers, we're all a little sick too, so it's not going to be very fun flying17:40
inetproEish! 17:41
inetprosuperfly: just hang in there, slow down and remember to breathe, I'm sure you'll be fine soon. You will be on our minds for sure.17:54
inetprosuperfly: try and get some local honey, them bees know best to help you through this17:57
Kiloshi there superfly 18:36
Kilosevening everyone else18:36
inetproeh Kilos19:03
Kiloshi inetpro 19:03
inetproKilos: jy reen gehad?19:04
Kiloseish. drie druppels19:04
inetprolol. selle hier19:05
Kilosdie grond is so droog tot die onkruid se blare hang19:05
inetproja ek hoop maar die plante hou uit vir die volgende twee dae19:09
inetprowoensdag kom die reen19:09
Kilosons  hoop maar so19:09
inetproKilos: en volgende week lyk dit of ons 'n paar dae van reen gaan sien19:11
Kilosons het dit nodig19:11
inetprovolgens http://weatherspark.com/#!graphs;a=South_Africa/Pretoria19:11
Kilosbaie droog19:11
bakumaninetpro, ja brackenfell is in CT19:12
Kiloslaaste reen het net bo nat gemaak vir n paar dae19:12
inetprobakuman: julle baie hael gehad?19:12
Kiloslo bakuman 19:12
inetproKilos: hoe gaan dit met die skape?19:16
Kiloshulle nog reg dankie19:17
Kiloshier en daar n paar parasite probleme oor die laaste paar weke maar hulle lyk nou weer reg19:17
inetproeish, lyk my die reen het nou aangeskuif na Donderdag19:18
Kiloslol19:18
inetprovroeer vandag het Woensdag nog gped gelyk op weatherspark19:19
Kilosas dit so warm bly kan ons miskien hier en daar n paar donderstorms kry19:20
bakumanhi Kilos 19:20
bakumaninetpro, vandag ja, dit was wit19:20
bakumanergste in seker 10 jaar19:20
inetprosjoe19:20
inetproKilos: en vir wat is jy so stil vandag?19:35
Kilosi dunno19:36
Kiloskop eina bietjie19:36
inetprohmm... sorry oom19:36
Kilosdankie19:37
Kilosek sal oorleef19:37
Kilosinetpro, het jy n idea wat is die shutdown pakket vir ubuntu maverick19:44
inetproshutdown pakket?19:44
Kilosmeine dooi nie mooi nie en doen chkdsk elke 2de 0f 3de boot19:44
inetproKilos: let me see...19:45
inetproeish19:45
Kilosdie recovery ding maak alle ander goed reg maar nie die shutdown nie19:45
inetproKilos: ek sien gshutdown, kshutdown, qshutdown, shutdown-at-night en wmshutdown19:46
Kilosdankie ek sal kyk of ek een van hulle kry19:46
Kilosdit moet klaar in synaptic wees maar iewers seer gekry19:47
Kilosvoda se toring is amper dood hier19:48
inetproKilos: maar die standaard shutdown is mos daar19:48
Kilosjaar maar19:48
inetpro/sbin/shutdown19:48
Kilosdit het altyd laat die pc kliek as dit reg is vir krag af en nou nie meer nie19:48
inetprodoen net 'shutdown -h now' om af te sit of 'shutdown -r now' om te reboot19:49
Kilosok sal dit neerskryf en gebruik dankie19:49
inetproKilos: het jy samba ge-installeer?19:49
Kilosniks gedoen nie, ek dink dis van krag wat af gegaan het19:50
Kiloswat doen samba19:50
inetproKilos: ek het probleme met afsit as ek windows drives ge-mount het en dit nie unmount voor ek afsit 19:51
Kilosnee ek het nie samba nie19:51
inetprook19:51
Kilosoh 19:51
Kilosek het  my 6g met win me op as tweede drive19:51
inetprodie standaard shutdown is deel van die upstart pakket wat - ek dink - automaties geinstalleer is19:52
Kilosspeel maar red alert om data te spaar19:52
inetproKilos: probeer bietjie om daardie drive eers te unmount en te ontkoppel voor jy shutdown19:53
Kilosok19:53
inetpromiskien help dit 19:53
Kilosnou nou terug19:53
Kilosdit wys in home 19:54
inetproKilos: ek neem aan die drive is 'n USB portable drive?19:54
Kilosnee ide19:54
inetprohmm..19:54
Kilosmiskien moet ek upstart reinstall met die win drive in plek19:55
inetproKilos: druk CTRL+F1 terwyl hy shutdown en kyk waar hy vashaak19:55
Kilosok19:56
Kilosinetpro, ek het aptitude reinstall upstart gedoen nou kliek hy weer20:03
Kilosdankie man20:03
inetprohmm... maak nie vir my sin nie20:03
Kilosdit het ook 180 kB gaan haal20:04
Kilosso upstart was nie volledig nie20:04
Kilosen ctrl+f1 het nie iets gewys nie20:05
Kilosek sien net my desktop agtergrond en ubuntu met 5 dotjies onder waar dit aftel20:06
Kilosmaar dit kliek weer so als goed dankie20:06
inetproai, die ubuntu manne probeer ook deesdae alles wegsteek vir die eindgebruiker20:07
inetproKilos: daar behoort 'n manier te wees hoe jy die prentjie kan afsit20:08
Kilosdit pla nie20:08
Kilosnet as dit eers drives moet check as ek boot20:09
* inetpro hou daarvan om te sien wat in die agtergrond gebeur tydens aansit en afsit20:09
Kiloslol dit doen dit nou en dan, maar net as ek recovery op boot gedoen het20:10
Kilosek moet gaan slaap nou. lekker slaap daar20:11
Kilossien jou more some time20:11
Kilosnight all20:13

Generated by irclog2html.py 2.7 by Marius Gedminas - find it at mg.pov.lt!