[11:29] :| eerste keel in 10 jaar vat dis so hael in brackenfell [11:30] * bakuman gaan speel maar in die hael [13:13] bakuman: Brackenfell in Cape Town? [13:29] hmm... [13:29] wb everyone [14:07] inetpro, yea [14:23] afternoon superfly and other fellas [14:23] lo nuvolari [14:24] Maaz, coffee on [14:24] * Maaz washes some mugs [14:28] Coffee's ready for Kilos! [14:28] Maaz, ty [14:28] Enjoy Kilos [14:28] will do [14:48] be back later [16:12] heya everyone [17:12] good evening [17:16] Maaz: tell Kilos Hi Kilos! [17:16] superfly: Sure, I'll tell Kilos on freenode [17:17] * Squirm just had to fix his xorg.conf [17:17] http://xkcd.com/963/ [17:17] makes that true [17:17] :/ [17:27] heh superfly, how's it going up there on this Sunday afternoon? [17:27] it's raining, on this cool Sunday morning [17:28] oops, morning [17:28] superfly: not snowing? [17:28] inetpro: not down where we are [17:28] maybe on the mountains [17:28] this is desert country [17:28] ok [17:29] it's almost identical to the Karoo, except there are cacti everywhere [17:29] yikes [17:31] superfly: your time running out quickly now [17:31] almost time to get packing again [17:32] inetpro: yeah, we fly out tomorrow evening [17:32] (tuesday morning, SA time) [17:32] (6:10am, to be precise) [17:33] hehe and then you fly back in time [17:36] superfly: well if I don't see yo on here again I wish you and your family a safe trip home and hope that the jetlag will be minimal [17:39] Thanks inetpro [17:40] inetpro: if you could keep us in our prayers, we're all a little sick too, so it's not going to be very fun flying [17:41] Eish! [17:54] superfly: just hang in there, slow down and remember to breathe, I'm sure you'll be fine soon. You will be on our minds for sure. [17:57] superfly: try and get some local honey, them bees know best to help you through this [18:36] hi there superfly [18:36] evening everyone else [19:03] eh Kilos [19:03] hi inetpro [19:04] Kilos: jy reen gehad? [19:04] eish. drie druppels [19:05] lol. selle hier [19:05] die grond is so droog tot die onkruid se blare hang [19:09] ja ek hoop maar die plante hou uit vir die volgende twee dae [19:09] woensdag kom die reen [19:09] ons hoop maar so [19:11] Kilos: en volgende week lyk dit of ons 'n paar dae van reen gaan sien [19:11] ons het dit nodig [19:11] volgens http://weatherspark.com/#!graphs;a=South_Africa/Pretoria [19:11] baie droog [19:12] inetpro, ja brackenfell is in CT [19:12] laaste reen het net bo nat gemaak vir n paar dae [19:12] bakuman: julle baie hael gehad? [19:12] lo bakuman [19:16] Kilos: hoe gaan dit met die skape? [19:17] hulle nog reg dankie [19:17] hier en daar n paar parasite probleme oor die laaste paar weke maar hulle lyk nou weer reg [19:18] eish, lyk my die reen het nou aangeskuif na Donderdag [19:18] lol [19:19] vroeer vandag het Woensdag nog gped gelyk op weatherspark [19:20] as dit so warm bly kan ons miskien hier en daar n paar donderstorms kry [19:20] hi Kilos [19:20] inetpro, vandag ja, dit was wit [19:20] ergste in seker 10 jaar [19:20] sjoe [19:35] Kilos: en vir wat is jy so stil vandag? [19:36] i dunno [19:36] kop eina bietjie [19:36] hmm... sorry oom [19:37] dankie [19:37] ek sal oorleef [19:44] inetpro, het jy n idea wat is die shutdown pakket vir ubuntu maverick [19:44] shutdown pakket? [19:44] meine dooi nie mooi nie en doen chkdsk elke 2de 0f 3de boot [19:45] Kilos: let me see... [19:45] eish [19:45] die recovery ding maak alle ander goed reg maar nie die shutdown nie [19:46] Kilos: ek sien gshutdown, kshutdown, qshutdown, shutdown-at-night en wmshutdown [19:46] dankie ek sal kyk of ek een van hulle kry [19:47] dit moet klaar in synaptic wees maar iewers seer gekry [19:48] voda se toring is amper dood hier [19:48] Kilos: maar die standaard shutdown is mos daar [19:48] jaar maar [19:48] /sbin/shutdown [19:48] dit het altyd laat die pc kliek as dit reg is vir krag af en nou nie meer nie [19:49] doen net 'shutdown -h now' om af te sit of 'shutdown -r now' om te reboot [19:49] ok sal dit neerskryf en gebruik dankie [19:49] Kilos: het jy samba ge-installeer? [19:50] niks gedoen nie, ek dink dis van krag wat af gegaan het [19:50] wat doen samba [19:51] Kilos: ek het probleme met afsit as ek windows drives ge-mount het en dit nie unmount voor ek afsit [19:51] nee ek het nie samba nie [19:51] ok [19:51] oh [19:51] ek het my 6g met win me op as tweede drive [19:52] die standaard shutdown is deel van die upstart pakket wat - ek dink - automaties geinstalleer is [19:52] speel maar red alert om data te spaar [19:53] Kilos: probeer bietjie om daardie drive eers te unmount en te ontkoppel voor jy shutdown [19:53] ok [19:53] miskien help dit [19:53] nou nou terug [19:54] dit wys in home [19:54] Kilos: ek neem aan die drive is 'n USB portable drive? [19:54] nee ide [19:54] hmm.. [19:55] miskien moet ek upstart reinstall met die win drive in plek [19:55] Kilos: druk CTRL+F1 terwyl hy shutdown en kyk waar hy vashaak [19:56] ok [20:03] inetpro, ek het aptitude reinstall upstart gedoen nou kliek hy weer [20:03] dankie man [20:03] hmm... maak nie vir my sin nie [20:04] dit het ook 180 kB gaan haal [20:04] so upstart was nie volledig nie [20:05] en ctrl+f1 het nie iets gewys nie [20:06] ek sien net my desktop agtergrond en ubuntu met 5 dotjies onder waar dit aftel [20:06] maar dit kliek weer so als goed dankie [20:07] ai, die ubuntu manne probeer ook deesdae alles wegsteek vir die eindgebruiker [20:08] Kilos: daar behoort 'n manier te wees hoe jy die prentjie kan afsit [20:08] dit pla nie [20:09] net as dit eers drives moet check as ek boot [20:09] * inetpro hou daarvan om te sien wat in die agtergrond gebeur tydens aansit en afsit [20:10] lol dit doen dit nou en dan, maar net as ek recovery op boot gedoen het [20:11] ek moet gaan slaap nou. lekker slaap daar [20:11] sien jou more some time [20:13] night all