| Kilos | afternoon guys | 09:10 |
|---|---|---|
| somaunn | hello everyone | 13:29 |
| somaunn | i have project that i want you guys to help me on, can i submit the idea? | 13:50 |
| Kilos | evening superfly and others | 16:58 |
| Kilos | channel kinda shrunk again | 16:58 |
| Kilos | Maaz, coffee on | 16:58 |
| * Maaz puts the kettle on | 16:58 | |
| Maaz | Coffee's ready for Kilos! | 17:02 |
| Kilos | Maaz, ty | 17:02 |
| Maaz | Enjoy Kilos | 17:02 |
| superfly | Kilos: supper time! | 17:06 |
| Kilos | enjoy | 17:06 |
| inetpro | Kilos: guten abend | 17:14 |
| Kilos | guten abend mein herr | 17:15 |
| * inetpro noticed that Kilos has run out of airtime | 17:15 | |
| Kilos | eish | 17:15 |
| Kilos | ek rek elke meg | 17:15 |
| inetpro | no wonder the channel kinda shrunk again | 17:16 |
| Kilos | lol | 17:16 |
| Kilos | he he | 17:16 |
| inetpro | Kilos: lekker reen hier | 17:16 |
| Kilos | min hier inetpro | 17:16 |
| Kilos | ek het vandag van langjan pos gekry | 17:17 |
| inetpro | eish, hy sal kom Kilos, gee kans | 17:17 |
| inetpro | Kilos: en? | 17:17 |
| Kilos | wou hplib reinstall | 17:17 |
| Kilos | en daai nvidia-common het weer vas gesit | 17:18 |
| Kilos | sy drukker wou nie werk nie | 17:18 |
| Kilos | ek het hom gese hy moet daai file rename waar die verkeerde conf was en weer installeer | 17:19 |
| inetpro | ai | 17:19 |
| Kilos | ek het hom a bladsy vol commands gestuur | 17:19 |
| Kilos | en hy het terug gepos en se dankie dit werk | 17:20 |
| Kilos | hehe | 17:20 |
| Kilos | ek was baie bly | 17:20 |
| Kilos | daai bumblebee was ook deel van die prob | 17:20 |
| Kilos | anyway sy drukker werk so ek is bly vir hom | 17:21 |
| Kilos | nie hplib nie hplip | 17:21 |
| inetpro | Kilos: mooi! | 17:27 |
| Kilos | nek lucky dis al | 17:27 |
| Kilos | als goed daar inetpro , met die familie en boerdery ens | 17:28 |
| Kilos | ? | 17:28 |
| inetpro | Kilos: net baie baie warm | 17:29 |
| Kilos | dis lekker man | 17:29 |
| Kilos | ek van elke dag so paar UV's | 17:29 |
| inetpro | eish! | 17:33 |
| * inetpro is nie so mal oor die hitte nie | 17:33 | |
| Kilos | ja want julle is in lugreeling hele dag | 17:33 |
| Kilos | maar soos ek altyd vir ian se | 17:34 |
| Kilos | they dont make men like they used to | 17:34 |
| Kilos | skuus man | 17:34 |
| Kilos | haha | 17:34 |
| inetpro | Kilos: heh | 17:38 |
| inetpro | Kilos: waar kry mens deesdae 'n ketty te koop? | 18:08 |
| inetpro | die voëls vreet al weer al ons sonneblomme voor hulle nog ryp is | 18:08 |
| |3o|3 | maak dit jouself? | 18:08 |
| inetpro | |3o|3: ek het daaraan gedink ja | 18:09 |
| inetpro | wat is 'n ketty in ingels? | 18:09 |
| |3o|3 | Katty? Short for catapult. | 18:09 |
| inetpro | ahh, slingshot http://en.wikipedia.org/wiki/Sling_shot | 18:10 |
| inetpro | het baie van die goed gemaak toe ek klein was | 18:10 |
| Kilos | lol | 18:10 |
| Kilos | slingshot | 18:11 |
| Kilos | ah | 18:11 |
| Kilos | ek slaap lyk my | 18:11 |
| Kilos | the afrikaans kettie comes from the english catapult yes | 18:12 |
| Kilos | die eerste afrikaners het klippe gegooi | 18:12 |
| inetpro | hoop nie mens het deesdae ook 'n lisensie vir so iets nodig nie | 18:13 |
| Kilos | jy kan tot windbukse gebryk | 18:14 |
| Kilos | sonder lisensie | 18:14 |
| Kilos | inetpro, maak n wip | 18:15 |
| inetpro | Kilos: nou praat jy, dalk moet ek eerder so iets aanskaf | 18:15 |
| inetpro | Kilos: 'n wip? | 18:15 |
| Kilos | dank kan jy baie vang en in die hondekos gooi | 18:15 |
| Kilos | hmm | 18:15 |
| Kilos | n baiesukkel wiel raam met sif draad oorgetrek | 18:16 |
| Kilos | met n stok onder een kant en voel saak onder | 18:16 |
| inetpro | Kilos: ahh, ons het altyd so 'n houtraam gemaak met 'n sifdraad oor | 18:17 |
| Kilos | met n tou van die stok na jou toe natuurlik | 18:17 |
| inetpro | yep | 18:17 |
| Kilos | en as jy slim is kan jy dit outomaties maak ook | 18:17 |
| inetpro | sjoe | 18:18 |
| Kilos | my pa was baie slim | 18:18 |
| inetpro | klink nogal interessant | 18:18 |
| Kilos | hy het gese hy was baie lui toe werk hy goed uit wat die lewe makliker maak | 18:18 |
| Kilos | |3o|3, hi. you talk the taal too? | 18:21 |
| |3o|3 | what taal? | 18:22 |
| |3o|3 | :P | 18:22 |
| Kilos | hehe | 18:22 |
| Kilos | inetpro, jy kan ook n ander soort struk maak met 2 fiets binnebande en n stuk blou draad | 18:24 |
| Kilos | dan hark jy die stukkies mossies op later | 18:24 |
| Kilos | greenpeace sal jou aankla | 18:25 |
| Kilos | want als het mos regte | 18:26 |
| Kilos | tot jakkalse wat lammers dooi | 18:27 |
| inetpro | Kilos: eish, dis rof! :-) | 18:37 |
| Kilos | ha ha | 18:37 |
| Kilos | nou wat wil jy met n windbuks doen inetpro | 18:37 |
| inetpro | Kilos: het jy al mossies gevang so? | 18:38 |
| Kilos | net hulle stert vere af skiet? | 18:38 |
| Kilos | ja on het hulle ge eet to ons klein was | 18:38 |
| inetpro | Kilos: ek meen raakgeskiet met die bloudraad | 18:38 |
| Kilos | tortelduiwe ook | 18:38 |
| Kilos | ja | 18:38 |
| inetpro | sjoe | 18:38 |
| Kilos | maar ek was nog nie 10 nie | 18:39 |
| inetpro | ek kan ook vaagweg onthou dat ons dit probeer het | 18:39 |
| inetpro | maar duidelik was ons nie baie suksesvol met daardie idee nie | 18:39 |
| Kilos | lol | 18:39 |
| inetpro | Kilos: die seun moet ook so bietjie leer | 18:41 |
| Kilos | o ja | 18:41 |
| Kilos | maar pa het altyd gese moenie meer doodmaak as wat jy kan eet nie | 18:42 |
| Kilos | inetpro, her is jan weer met daai conf prob vir sy bumblebee | 18:46 |
| Kilos | _gl_conf | 18:46 |
| Kilos | hy kannie daai file rename of delete nie | 18:46 |
| Kilos | ek pos hom gou en se kom hier | 18:47 |
| inetpro | Kilos: goeie raad daai! | 18:47 |
| Kilos | wat | 18:47 |
| inetpro | hmm... ja hy moet hier kom vir hulp, maar ek gaan nie meer lank bly nie | 18:47 |
| inetpro | moeg vandag | 18:47 |
| Kilos | moet hy nie hulle delete nie | 18:48 |
| Kilos | onthou sy prob was dat daai bumblebee gese het dit was geconf op n ander plek | 18:48 |
| Kilos | miskien n sudo gedit? | 18:50 |
| Kilos | ek het hom gese hy moet gou maak maar weet nie hoe gou hy die pos sal sien nie | 18:52 |
| Kilos | maar miskien as jy my net rigting gee kan ek hom help as jy al slaap boetie | 18:53 |
| superfly | wie raas so? | 18:56 |
| superfly | o, dis net oom Kilos | 18:56 |
| superfly | :-P | 18:56 |
| Kilos | ha ha | 18:56 |
| Kilos | hiya superfly | 18:56 |
| superfly | wat sê oom, wanneer vertrek oom nuwe seeland toe? | 18:57 |
| superfly | ek skuus, australia | 18:57 |
| Kilos | eish ek weet nie | 18:57 |
| Kilos | nog niks gehoor nie | 18:58 |
| Kilos | aw didnt see nlsthzn | 19:01 |
| Kilos | methinks me go crash now | 19:21 |
| Kilos | sleep tight all of you | 19:21 |
Generated by irclog2html.py 2.7 by Marius Gedminas - find it at mg.pov.lt!