[09:10] afternoon guys [13:29] hello everyone [13:50] i have project that i want you guys to help me on, can i submit the idea? [16:58] evening superfly and others [16:58] channel kinda shrunk again [16:58] Maaz, coffee on [16:58] * Maaz puts the kettle on [17:02] Coffee's ready for Kilos! [17:02] Maaz, ty [17:02] Enjoy Kilos [17:06] Kilos: supper time! [17:06] enjoy [17:14] Kilos: guten abend [17:15] guten abend mein herr [17:15] * inetpro noticed that Kilos has run out of airtime [17:15] eish [17:15] ek rek elke meg [17:16] no wonder the channel kinda shrunk again [17:16] lol [17:16] he he [17:16] Kilos: lekker reen hier [17:16] min hier inetpro [17:17] ek het vandag van langjan pos gekry [17:17] eish, hy sal kom Kilos, gee kans [17:17] Kilos: en? [17:17] wou hplib reinstall [17:18] en daai nvidia-common het weer vas gesit [17:18] sy drukker wou nie werk nie [17:19] ek het hom gese hy moet daai file rename waar die verkeerde conf was en weer installeer [17:19] ai [17:19] ek het hom a bladsy vol commands gestuur [17:20] en hy het terug gepos en se dankie dit werk [17:20] hehe [17:20] ek was baie bly [17:20] daai bumblebee was ook deel van die prob [17:21] anyway sy drukker werk so ek is bly vir hom [17:21] nie hplib nie hplip [17:27] Kilos: mooi! [17:27] nek lucky dis al [17:28] als goed daar inetpro , met die familie en boerdery ens [17:28] ? [17:29] Kilos: net baie baie warm [17:29] dis lekker man [17:29] ek van elke dag so paar UV's [17:33] eish! [17:33] * inetpro is nie so mal oor die hitte nie [17:33] ja want julle is in lugreeling hele dag [17:34] maar soos ek altyd vir ian se [17:34] they dont make men like they used to [17:34] skuus man [17:34] haha [17:38] Kilos: heh [18:08] Kilos: waar kry mens deesdae 'n ketty te koop? [18:08] die voëls vreet al weer al ons sonneblomme voor hulle nog ryp is [18:08] <|3o|3> maak dit jouself? [18:09] |3o|3: ek het daaraan gedink ja [18:09] wat is 'n ketty in ingels? [18:09] <|3o|3> Katty? Short for catapult. [18:10] ahh, slingshot http://en.wikipedia.org/wiki/Sling_shot [18:10] het baie van die goed gemaak toe ek klein was [18:10] lol [18:11] slingshot [18:11] ah [18:11] ek slaap lyk my [18:12] the afrikaans kettie comes from the english catapult yes [18:12] die eerste afrikaners het klippe gegooi [18:13] hoop nie mens het deesdae ook 'n lisensie vir so iets nodig nie [18:14] jy kan tot windbukse gebryk [18:14] sonder lisensie [18:15] inetpro, maak n wip [18:15] Kilos: nou praat jy, dalk moet ek eerder so iets aanskaf [18:15] Kilos: 'n wip? [18:15] dank kan jy baie vang en in die hondekos gooi [18:15] hmm [18:16] n baiesukkel wiel raam met sif draad oorgetrek [18:16] met n stok onder een kant en voel saak onder [18:17] Kilos: ahh, ons het altyd so 'n houtraam gemaak met 'n sifdraad oor [18:17] met n tou van die stok na jou toe natuurlik [18:17] yep [18:17] en as jy slim is kan jy dit outomaties maak ook [18:18] sjoe [18:18] my pa was baie slim [18:18] klink nogal interessant [18:18] hy het gese hy was baie lui toe werk hy goed uit wat die lewe makliker maak [18:21] |3o|3, hi. you talk the taal too? [18:22] <|3o|3> what taal? [18:22] <|3o|3> :P [18:22] hehe [18:24] inetpro, jy kan ook n ander soort struk maak met 2 fiets binnebande en n stuk blou draad [18:24] dan hark jy die stukkies mossies op later [18:25] greenpeace sal jou aankla [18:26] want als het mos regte [18:27] tot jakkalse wat lammers dooi [18:37] Kilos: eish, dis rof! :-) [18:37] ha ha [18:37] nou wat wil jy met n windbuks doen inetpro [18:38] Kilos: het jy al mossies gevang so? [18:38] net hulle stert vere af skiet? [18:38] ja on het hulle ge eet to ons klein was [18:38] Kilos: ek meen raakgeskiet met die bloudraad [18:38] tortelduiwe ook [18:38] ja [18:38] sjoe [18:39] maar ek was nog nie 10 nie [18:39] ek kan ook vaagweg onthou dat ons dit probeer het [18:39] maar duidelik was ons nie baie suksesvol met daardie idee nie [18:39] lol [18:41] Kilos: die seun moet ook so bietjie leer [18:41] o ja [18:42] maar pa het altyd gese moenie meer doodmaak as wat jy kan eet nie [18:46] inetpro, her is jan weer met daai conf prob vir sy bumblebee [18:46] _gl_conf [18:46] hy kannie daai file rename of delete nie [18:47] ek pos hom gou en se kom hier [18:47] Kilos: goeie raad daai! [18:47] wat [18:47] hmm... ja hy moet hier kom vir hulp, maar ek gaan nie meer lank bly nie [18:47] moeg vandag [18:48] moet hy nie hulle delete nie [18:48] onthou sy prob was dat daai bumblebee gese het dit was geconf op n ander plek [18:50] miskien n sudo gedit? [18:52] ek het hom gese hy moet gou maak maar weet nie hoe gou hy die pos sal sien nie [18:53] maar miskien as jy my net rigting gee kan ek hom help as jy al slaap boetie [18:56] wie raas so? [18:56] o, dis net oom Kilos [18:56] :-P [18:56] ha ha [18:56] hiya superfly [18:57] wat sê oom, wanneer vertrek oom nuwe seeland toe? [18:57] ek skuus, australia [18:57] eish ek weet nie [18:58] nog niks gehoor nie [19:01] aw didnt see nlsthzn [19:21] methinks me go crash now [19:21] sleep tight all of you