/srv/irclogs.ubuntu.com/2011/11/29/#ubuntu-za.txt

Kiloscremora minora05:54
KilosMaaz, coffee on05:54
* Maaz puts the kettle on05:54
MaazCoffee's ready for Kilos!05:58
KilosMaaz, thank you kind bot05:59
MaazKilos: my pleasure05:59
nuvolario/06:01
nuvolarimorning oom Kilos 06:01
nuvolarilo Squirm 06:01
Kilosmorning nuvolari Squirm 06:02
nuvolarihoe gaan dit vanoggend oom kilos?06:02
Kilosredelik dankie seun en jy06:02
nuvolarikan nie kla nie dankie oom06:03
nuvolariis vandag en môre ons werk se afsluiting, so ons gaan 'n bietjie loaf :P06:03
Kiloswat het jy so gesukkel laaste paar dae06:03
Kilosha ha dis lekker06:03
Squirmmorning06:03
Squirmnuvolari: enjoying rage?06:04
nuvolariKilos: besig oom :-/ dis al06:18
Kilosah06:18
nuvolariSquirm: luckily they've been very quiet06:18
nuvolariwell, thus far06:18
Squirmgive it a week or 2, then join in06:19
nuvolariin a week or 2 I'm going home06:19
nuvolariwell, in 2 weeks :P06:19
nuvolarihome home06:19
Kilosyay then you can build up energy for the next year06:21
Squirmmmm06:23
Squirmbbl06:23
Kilosmxit is big hey06:32
KilosMxit users send over 700 million messages every day...  3 times more than Twitter users globally!06:32
Kilosbbl06:45
inetprogood morning06:53
inetprohmm... can you compare twitter with mxit?06:54
plustwohi inetpro06:56
inetproyikes!06:56
inetprowb plustwo06:56
nuvolario/ +207:01
plustwonuvolari: o/ :-)07:04
superflymorning everyone08:36
inetprowb superfly08:40
superflyhi inetpro08:41
superflyohi dougx09:05
dougxsuperfly: hi!09:05
superflyhow's it going?09:05
dougxvery good - you?09:06
inetprohmm... superfly: is that all he wanted to know?10:01
inetprowb drubin10:01
inetprooops10:01
inetprowb drussell10:01
* inetpro needs a holiday10:02
superflyinetpro: no, his connection timed out or something10:02
* superfly was downstairs with the wife and the kid10:02
drubininetpro: thanks10:15
drussellinetpro: hiya :o)10:22
Kilosafternoon drubin drussell inetpro 10:25
drussellhey Kilos 10:26
Kiloshi dougx 10:42
dougxKilos: hi10:42
inetprowb Kilos10:49
Kilosty10:50
superflywb dougx11:00
dougxthanx11:00
* superfly heads out for a little early afternoon nap11:09
Kilosenjoy11:09
Kiloshiya maiatoday 11:36
Kilosyou well?11:37
maiatodayKilos: yeas thanks11:38
maiatodayyou?11:38
Kilosim good too ty11:38
Kilosbb tonight12:25
inetprowb 14:58
Kilosty14:58
Kilosarme jan sukkel14:59
Kilossy xchat gaan nog na ander kanale eers15:00
Kilosmethinks maybe its the xchat folder in home thats remembering15:20
Kilosif im wrong crap ,on me , if im right clap hands15:21
KilosMaaz, coffee on15:22
* Maaz puts the kettle on15:22
KilosMaaz, with cremora15:22
MaazAh! At last someone with taste15:22
KilosMaaz, and milk15:22
MaazNow you're talking15:22
MaazCoffee's ready for Kilos!15:26
KilosMaaz, thanks man15:26
MaazKilos It gives me great pleasure to serve a bunch of geeks :-)15:26
Kilosno bunch today15:26
LangjanHi Kilos, hoe gaan dit vanaand?19:10
Kilosgoed dankie en self Langjan 19:11
LangjanGoed dankie, noudat ek weer op 10.10 is.19:12
Kiloshet jy nie my pos gelees nie?19:12
LangjanJa dankie maar dit maak geen verskil nie19:12
Kilosas jy daai file in home delete?19:13
LangjanHet jy my epos van netnou gesien?19:13
LangjanGeen verskil aan konneksie probleem nie19:13
Kilosnog nie my evo kry elke huur pos19:14
LangjanHet gewonder of ek die verkeerde opsie gebruik het by "use as" waar onder andere Fat16 en 32 opsies voorkom?19:15
LangjanDaar is 'n hele klomp goggas op hierdie 11.0419:16
Kiloswatter opsie het jy gekies19:16
Kilosek is gelukkig met 10.1019:16
LangjanDie een wat die stelsel ge"highlight" het, dit was Ext4 journaling file system19:17
Kilosek gebruik net ext419:17
Kilosja dis die beste vir ubuntu ek dink19:17
LangjanMy stelsel maak nie compiz of theme installer oop nie en thunderbird is vol nonsens  19:18
Kiloslol19:19
Kilosek weet nie eers wat compiz doen nie19:19
LangjanBeter om te lag as te huil, dan voel jy beter, lol19:19
Kiloslol19:20
Kilosya19:20
Kilosmaverick werk goed19:20
LangjanEk dink dis die ding wat my Bublebee probleme veroorsaak het, beter as dit nie werk nie? 19:20
Kilos10.10 dit is19:20
LangjanNie vir my nie...19:20
Kilosgaan jy weer bumblebee gebruik19:20
LangjanNee, as ek kan help bly ek weg van die hommelby.  Kan daar met die CD iets verkeerd wees19:21
Kiloswatse cd19:22
LangjanEn xchat wrk ook op 10.04 soos altyd19:22
Kilosubuntu of bumblebee19:22
LangjanDie installasie cD19:22
Langjanvir 11.04 19:22
Kiloseish jammer jy het nie 10.10 nie dis nog beter as 10.0419:22
LangjanNee 10.10 het nie classic opsie nie, gaga19:23
Kilosjy kan as jy van dit boot die dink check in die opsies19:24
Kilosman19:24
Kilos10.10 is gnome19:24
Kilosnet soos 10.04 maar beter19:24
LangjanIs jy seker? Ek het 'n lang gesprek op forums gesien wr die ouens been en steen kla oor die 11.10 desktop wat die ontwikkelaars op hulle afdwing19:25
Kilosmaverick meerkat 10.10 is baie grand19:25
Kilos10.10 nie 11.10 nie19:26
LangjanSorry, dis 10.10 wat ek nou op is19:26
KilosMaaz, ubuntu releases19:26
MaazKilos: ubuntu releases are 4.10 (Warty Warthog), 5.04 (Hoary Hedgehog), 5.10 (Breezy Badger), 6.06 LTS (Dapper Drake), 6.10 (Edgy Eft), 7.04 (Feisty Fawn), 7.10 (Gutsy Gibbon), 8.04 LTS (Hardy Heron), 8.10 (Intrepid Ibex), 9.04 (Jaunty Jackalope), 9.10 (Karmic Koala), 10.04 LTS (Lucid Lynx), 10.10 (Maverick Meerkat), 11.04 (Natty Narwhal), 11.10 (Oneiric Ocelot)19:26
Langjanek dog jy praat van 11.1019:26
Kilos10.10 is baie grand19:27
Langjandis eat ek ook dink19:27
Langjanwat19:27
Langjandis waar ek nou terug na toe is19:27
Langjanmet bumblebee robleem19:28
Kilosek kry nou en dan klein probleme maar dink dis van krag wat afgaan as ek besig is19:28
Langjanprobleem19:28
Kiloshet jy bumblebee nodig19:28
Langjanweet nie...19:28
Kilosas jy kan los als uit wat nie in jou synaptic is nie19:29
Langjaneintlik ja want dit is nodig vir gramps genealogie wat ek wil probeer e.a19:29
Kilosis daar nie n ubuntu ding wat dit kan doen nie19:30
Langjanbublebee is in synaptic19:30
Kilosis dit19:30
Langjanja man...19:30
Langjanlaat ek dit daar herlaai en sien wat gebeur19:31
Kiloso dan is dit jou nvidia goed wat probs maak19:31
Kilosbly op jou default graphics19:31
Langjanwat beteken dit?19:32
Kilosmoenie by nvidia gaan drywers kry nie19:32
Langjannvidia? nou het jy my verloor. default graphics?19:33
Kilosgebruik net soos dit ge instaleer het19:33
Kilossjoe19:33
Kilosek probeer onthou19:33
Kilosjou prob was by bumblebee en iets anders19:34
Kiloswas dit nie nvidia nie19:34
Langjanek weet nie van drywers wat ek gekry het nie19:34
Langjanmiskien het jy so iets in die terminaal resultaat gesien, ek weet nie19:34
Kilosas dit in synaptic is dan is dit veilig om te gebruik19:35
Langjanmaar dit wil nie herlaai nie, net "removal" en "complete removal"19:35
Kilosek vergeet nou. daai probleem wat jy ge pastebin het daai tyd19:36
Kilosas  jy regs kliek op dit is daar nie reinstall nie19:36
Langjanop wat?19:37
Kilosdan is dit diep in die systeem19:37
Kilossynaptic19:37
Kiloshet jy dit al klaar ge installeer19:38
Langjanbumblebee? Net removal en complete removal19:38
Kilosek sien dit nie in my synaptic nie19:38
LangjanUit Synaptic: bumblebee is Optimus support for Linux, with real offloading, bumblebee-ui is an graphical interface for bumblebee19:39
Kiloshet jy dit al ge install19:40
Kilosen wil jy dit reinstall19:40
LangjanJa dis dan die probleem wat ek lankal mee sit19:40
LangjanTik bumblebee in by search in synaptic19:41
Kilosek dog jy het nou net nuwe 10.10 ge install19:41
LangjanNee ek is terug by my ou 10.1019:41
Kiloso op die ander drive19:41
Langjanop my ander hardeskyf19:42
Langjanja19:42
Kiloso skuus man19:42
Langjangeen probleem nie19:42
Kiloskan jy onthou wat was die prob daar19:43
Langjannou verstaan ek jou vrae ook beter19:43
Kilosbumblebee kon nie config nie19:43
Langjandis reg19:43
Kiloslol19:43
Langjanlmga19:43
Kiloshehe19:44
LangjanMaar alles werk nou weer by my, ek gaan jou daarmee los om oor wakker te le, dan gesels ons weer later ek moet gaan 19:44
Kilosek kon nie verstaan hoekom jy sukkel met die selle probleem op n nuwe ubuntu nie19:44
Kilosleker slaap Langjan 19:45
LangjanToppunt van onnoselheid is om weer dieselfde ding te doen en ander resultate te verwag19:45
Kiloslol19:45
Kilosha ha19:45
Langjanek doen diot nie te gereeld nie19:45
Kilosas jy weer daai error message kry pos dit vir my19:46
LangjanJy moet ook lekker slaap my vriend, die Here seen jou19:46
Kilosdaai waar bumblebee nie wil conf nie19:46
LangjanEk maaak so dankie19:46
Kilosdankie oom19:46
LangjanReg so seuntjie...lmga, wies jou oom!19:46
Kiloslmga19:47
LangjanMooi bly jongman19:47
Kilosmooi loop langman19:48
Kilosnight all sleep tight19:49

Generated by irclog2html.py 2.7 by Marius Gedminas - find it at mg.pov.lt!