[05:54] cremora minora [05:54] Maaz, coffee on [05:54] * Maaz puts the kettle on [05:58] Coffee's ready for Kilos! [05:59] Maaz, thank you kind bot [05:59] Kilos: my pleasure [06:01] o/ [06:01] morning oom Kilos [06:01] lo Squirm [06:02] morning nuvolari Squirm [06:02] hoe gaan dit vanoggend oom kilos? [06:02] redelik dankie seun en jy [06:03] kan nie kla nie dankie oom [06:03] is vandag en môre ons werk se afsluiting, so ons gaan 'n bietjie loaf :P [06:03] wat het jy so gesukkel laaste paar dae [06:03] ha ha dis lekker [06:03] morning [06:04] nuvolari: enjoying rage? [06:18] Kilos: besig oom :-/ dis al [06:18] ah [06:18] Squirm: luckily they've been very quiet [06:18] well, thus far [06:19] give it a week or 2, then join in [06:19] in a week or 2 I'm going home [06:19] well, in 2 weeks :P [06:19] home home [06:21] yay then you can build up energy for the next year [06:23] mmm [06:23] bbl [06:32] mxit is big hey [06:32] Mxit users send over 700 million messages every day... 3 times more than Twitter users globally! [06:45] bbl [06:53] good morning [06:54] hmm... can you compare twitter with mxit? [06:56] hi inetpro [06:56] yikes! [06:56] wb plustwo [07:01] o/ +2 [07:04] nuvolari: o/ :-) [08:36] morning everyone [08:40] wb superfly [08:41] hi inetpro [09:05] ohi dougx [09:05] superfly: hi! [09:05] how's it going? [09:06] very good - you? [10:01] hmm... superfly: is that all he wanted to know? [10:01] wb drubin [10:01] oops [10:01] wb drussell [10:02] * inetpro needs a holiday [10:02] inetpro: no, his connection timed out or something [10:02] * superfly was downstairs with the wife and the kid [10:15] inetpro: thanks [10:22] inetpro: hiya :o) [10:25] afternoon drubin drussell inetpro [10:26] hey Kilos [10:42] hi dougx [10:42] Kilos: hi [10:49] wb Kilos [10:50] ty [11:00] wb dougx [11:00] thanx [11:09] * superfly heads out for a little early afternoon nap [11:09] enjoy [11:36] hiya maiatoday [11:37] you well? [11:38] Kilos: yeas thanks [11:38] you? [11:38] im good too ty [12:25] bb tonight [14:58] wb [14:58] ty [14:59] arme jan sukkel [15:00] sy xchat gaan nog na ander kanale eers [15:20] methinks maybe its the xchat folder in home thats remembering [15:21] if im wrong crap ,on me , if im right clap hands [15:22] Maaz, coffee on [15:22] * Maaz puts the kettle on [15:22] Maaz, with cremora [15:22] Ah! At last someone with taste [15:22] Maaz, and milk [15:22] Now you're talking [15:26] Coffee's ready for Kilos! [15:26] Maaz, thanks man [15:26] Kilos It gives me great pleasure to serve a bunch of geeks :-) [15:26] no bunch today [19:10] Hi Kilos, hoe gaan dit vanaand? [19:11] goed dankie en self Langjan [19:12] Goed dankie, noudat ek weer op 10.10 is. [19:12] het jy nie my pos gelees nie? [19:12] Ja dankie maar dit maak geen verskil nie [19:13] as jy daai file in home delete? [19:13] Het jy my epos van netnou gesien? [19:13] Geen verskil aan konneksie probleem nie [19:14] nog nie my evo kry elke huur pos [19:15] Het gewonder of ek die verkeerde opsie gebruik het by "use as" waar onder andere Fat16 en 32 opsies voorkom? [19:16] Daar is 'n hele klomp goggas op hierdie 11.04 [19:16] watter opsie het jy gekies [19:16] ek is gelukkig met 10.10 [19:17] Die een wat die stelsel ge"highlight" het, dit was Ext4 journaling file system [19:17] ek gebruik net ext4 [19:17] ja dis die beste vir ubuntu ek dink [19:18] My stelsel maak nie compiz of theme installer oop nie en thunderbird is vol nonsens [19:19] lol [19:19] ek weet nie eers wat compiz doen nie [19:19] Beter om te lag as te huil, dan voel jy beter, lol [19:20] lol [19:20] ya [19:20] maverick werk goed [19:20] Ek dink dis die ding wat my Bublebee probleme veroorsaak het, beter as dit nie werk nie? [19:20] 10.10 dit is [19:20] Nie vir my nie... [19:20] gaan jy weer bumblebee gebruik [19:21] Nee, as ek kan help bly ek weg van die hommelby. Kan daar met die CD iets verkeerd wees [19:22] watse cd [19:22] En xchat wrk ook op 10.04 soos altyd [19:22] ubuntu of bumblebee [19:22] Die installasie cD [19:22] vir 11.04 [19:22] eish jammer jy het nie 10.10 nie dis nog beter as 10.04 [19:23] Nee 10.10 het nie classic opsie nie, gaga [19:24] jy kan as jy van dit boot die dink check in die opsies [19:24] man [19:24] 10.10 is gnome [19:24] net soos 10.04 maar beter [19:25] Is jy seker? Ek het 'n lang gesprek op forums gesien wr die ouens been en steen kla oor die 11.10 desktop wat die ontwikkelaars op hulle afdwing [19:25] maverick meerkat 10.10 is baie grand [19:26] 10.10 nie 11.10 nie [19:26] Sorry, dis 10.10 wat ek nou op is [19:26] Maaz, ubuntu releases [19:26] Kilos: ubuntu releases are 4.10 (Warty Warthog), 5.04 (Hoary Hedgehog), 5.10 (Breezy Badger), 6.06 LTS (Dapper Drake), 6.10 (Edgy Eft), 7.04 (Feisty Fawn), 7.10 (Gutsy Gibbon), 8.04 LTS (Hardy Heron), 8.10 (Intrepid Ibex), 9.04 (Jaunty Jackalope), 9.10 (Karmic Koala), 10.04 LTS (Lucid Lynx), 10.10 (Maverick Meerkat), 11.04 (Natty Narwhal), 11.10 (Oneiric Ocelot) [19:26] ek dog jy praat van 11.10 [19:27] 10.10 is baie grand [19:27] dis eat ek ook dink [19:27] wat [19:27] dis waar ek nou terug na toe is [19:28] met bumblebee robleem [19:28] ek kry nou en dan klein probleme maar dink dis van krag wat afgaan as ek besig is [19:28] probleem [19:28] het jy bumblebee nodig [19:28] weet nie... [19:29] as jy kan los als uit wat nie in jou synaptic is nie [19:29] eintlik ja want dit is nodig vir gramps genealogie wat ek wil probeer e.a [19:30] is daar nie n ubuntu ding wat dit kan doen nie [19:30] bublebee is in synaptic [19:30] is dit [19:30] ja man... [19:31] laat ek dit daar herlaai en sien wat gebeur [19:31] o dan is dit jou nvidia goed wat probs maak [19:31] bly op jou default graphics [19:32] wat beteken dit? [19:32] moenie by nvidia gaan drywers kry nie [19:33] nvidia? nou het jy my verloor. default graphics? [19:33] gebruik net soos dit ge instaleer het [19:33] sjoe [19:33] ek probeer onthou [19:34] jou prob was by bumblebee en iets anders [19:34] was dit nie nvidia nie [19:34] ek weet nie van drywers wat ek gekry het nie [19:34] miskien het jy so iets in die terminaal resultaat gesien, ek weet nie [19:35] as dit in synaptic is dan is dit veilig om te gebruik [19:35] maar dit wil nie herlaai nie, net "removal" en "complete removal" [19:36] ek vergeet nou. daai probleem wat jy ge pastebin het daai tyd [19:36] as jy regs kliek op dit is daar nie reinstall nie [19:37] op wat? [19:37] dan is dit diep in die systeem [19:37] synaptic [19:38] het jy dit al klaar ge installeer [19:38] bumblebee? Net removal en complete removal [19:38] ek sien dit nie in my synaptic nie [19:39] Uit Synaptic: bumblebee is Optimus support for Linux, with real offloading, bumblebee-ui is an graphical interface for bumblebee [19:40] het jy dit al ge install [19:40] en wil jy dit reinstall [19:40] Ja dis dan die probleem wat ek lankal mee sit [19:41] Tik bumblebee in by search in synaptic [19:41] ek dog jy het nou net nuwe 10.10 ge install [19:41] Nee ek is terug by my ou 10.10 [19:41] o op die ander drive [19:42] op my ander hardeskyf [19:42] ja [19:42] o skuus man [19:42] geen probleem nie [19:43] kan jy onthou wat was die prob daar [19:43] nou verstaan ek jou vrae ook beter [19:43] bumblebee kon nie config nie [19:43] dis reg [19:43] lol [19:43] lmga [19:44] hehe [19:44] Maar alles werk nou weer by my, ek gaan jou daarmee los om oor wakker te le, dan gesels ons weer later ek moet gaan [19:44] ek kon nie verstaan hoekom jy sukkel met die selle probleem op n nuwe ubuntu nie [19:45] leker slaap Langjan [19:45] Toppunt van onnoselheid is om weer dieselfde ding te doen en ander resultate te verwag [19:45] lol [19:45] ha ha [19:45] ek doen diot nie te gereeld nie [19:46] as jy weer daai error message kry pos dit vir my [19:46] Jy moet ook lekker slaap my vriend, die Here seen jou [19:46] daai waar bumblebee nie wil conf nie [19:46] Ek maaak so dankie [19:46] dankie oom [19:46] Reg so seuntjie...lmga, wies jou oom! [19:47] lmga [19:47] Mooi bly jongman [19:48] mooi loop langman [19:49] night all sleep tight