/srv/irclogs.ubuntu.com/2011/12/05/#ubuntu-za.txt

nuvolaricd /2506:05
nuvolariIRC != bash06:05
nuvolari:P06:05
=== highvolt1ge is now known as highvoltage
Kilosmorning superfly and others08:22
Kilosmôre inetpro het jy die voda "reminder" gekry08:22
Kiloshiya maiatoday 08:27
Kiloslo nuvolari als goed daar?08:28
maiatodayhi Kilos08:29
Kilosbbl08:38
superflyHi Ki<tab>!09:10
zerefmeh09:29
zerefhttp://pastebin.com/6Sf3nv4F09:30
zerefi dont even have an ABSA account, fail phishing attempt09:31
superflyzeref: I get those all the time, and Nedbank09:44
zereftumbleweed: 16:25
tumbleweedhi?16:29
superflytumbleweed: OK, I think I have a bit of bandwidth for that package...16:30
tumbleweedaha16:30
zerefhey tumbleweed: do you knwo why the option to change the gdm theme was removed?16:31
tumbleweedzeref: we don't use gdm any more. We use lightdm16:31
superflytumbleweed: you said my PPA package is the "old layout" - can you point me to an example of a new layout?16:31
zerefi mean for 10.0416:32
tumbleweedzeref: 10.04 uses gdm3. The tools for changing themes might not have supported gdm3 yet. I remember having to work out how to re-theme it16:33
tumbleweedsuperfly: here's a nice simple package: http://packages.qa.debian.org/b/beets.html16:33
superflytumbleweed: ta16:34
tumbleweedI also did it recently, so it's in my head16:34
zerefhmmmm16:34
tumbleweedzeref: but I'm totally guessing there16:35
tumbleweedzeref: debian only got gdm3 in the last month or so16:35
zerefyeah true16:36
zerefhmmmm I'm still on gdm 2.3016:39
tumbleweedhrm, you're right16:40
tumbleweedwhy did I think it was gdm3?16:40
tumbleweedok, I should stop guessing, and look things up :P16:42
tumbleweedzeref: which tool are you talking about?16:42
zereftool?16:42
zerefi remember for 9.04, you could completly change the login theme, but now you can only chnage the background16:43
tumbleweedthere presumably aren't any other themes16:58
Owkkurisuperfly, your avatar, upside down in a washing machine. The story, I needs it.17:02
superflyOwkkuri: there isn't much story I'm afraid...17:02
superflyI got dumped in the washing machine ;-)17:04
zereftumbleweed: nope17:16
* superfly is reading up on Debian packaging policies17:45
Kilosevening superfly and others18:01
superflynaandsê oom Kilos18:01
Kiloshaha wats nuus my vriend18:02
Kilosinetpro, ping18:02
superflyKilos: wel, ek het 'n tweede interview op woensdag18:03
superflynot much else to say, really18:04
Kiloso woensdag 18:04
superflyja18:04
Kiloswhats meant to be will be18:04
Kilosall in the big mans hands18:05
inetproKilos: pong18:05
Kilosyo boetie het jy onthou18:05
inetproeish Kilos18:05
inetprote veel ander dinge om aan Voda te dink18:06
Kiloswil jy my epos adres hê18:06
inetprosal nou gesels?18:06
Kiloshulle het my gebel vandag van die ceo se kantoor18:06
Kilosom op te check of hulle mense hier was en of ek gelukkig is met die diens18:07
Kilos0822751 was brian in sy kantoor18:15
inetproKilos: iemand het vandag my kar probeer streamline18:21
Kiloseish18:22
Kilosmet n teksie18:22
Kilostaxi18:22
Kilosdaai ding18:22
inetproKilos: eish nee18:36
inetpromet 'n groot trok nogal18:36
Kiloseina is jy ok18:37
Kilosnet die kar seer gekry18:37
inetpromoet sê, ek kan baie gelukkig wees om nog hier te wees18:37
inetproyep18:37
Kilossjoe18:38
* inetpro wbb18:38
* inetpro enjoying a game of UNO with the kids18:46
Kiloslol18:46
inetproKilos: ek moet hard konsentreer :-)18:46
Kiloshaha ja kinders is wakker18:47
inetprohulle begin my ore aansit18:47
Kiloshehe18:47
inetprook, nou's ek terug19:06
inetprokiddies moet gaan slaap19:06
Kiloshet jy verloor19:06
inetprohmm... darem nie helemal nie19:06
inetpromaar nie gewen nie :-(19:06
Kilosha ha19:06
Kilosjy word oud19:06
inetproduidelik19:07
Kilosgelukkig was jy nie op die fiets vandag nie19:07
inetproKilos: wel, dan het dinge dalk beter gegaan19:07
inetprojuis dat ek in die kar was dat ek geen spasie oorgehad het om te beweeg nie19:08
Kilosjy meen al jou probleme iets van die verlede19:08
inetproalmal is te haastig om by die werk te kom19:08
Kilosja n fiets het voordele maar kan ook baie gevaarlik wees want die meeste mense sien jou nie eers nie19:09
Kilosis jou kar scrap nou of net seer gekry19:09
Kilosskroot19:10
inetproKilos: net seergekry19:10
inetpronet bodywerk19:10
Kilossjoe en dit kos kwaai vandag om te laat regmaak19:10
inetproen die spieeltjie aan die bestuurder kant19:10
inetprogelukkig is daar nog versekering19:10
Kilossjoe19:10
inetprospieeltjie het eerste gevlieg19:11
inetproen toe skuur die groot trok se wiele aan teen die body langs die enjin19:11
Kiloshet jy vinnig n passasier geword19:12
inetprodie ou wou oorgaan na die vinnige baan en ek vat toe sy gaping wat hy oopmaak en toe besluit hy om weer terug te kom terwyl 'n bus reeds die gaping toegemaak het wat ek geskep het19:13
Kilosjyt jou seker lam geskrik19:13
Kiloseish19:13
inetproKilos: wel ek sal twee keer dink voor ek weer 'n gaping langs 'n trok toestop19:14
Kilosha ha19:14
inetprokon baie vinnig anders gewees het19:14
inetprodan was ek pannekoek19:14
Kilosja19:14
Kiloseish19:14
Kilosen sonder kaneel suiker ook19:15
Kilossjoe19:15
inetproeish19:15
Kilosek se nag nou19:16
Kiloslekker slaap19:17
Kilosnight all the lurkers19:17

Generated by irclog2html.py 2.7 by Marius Gedminas - find it at mg.pov.lt!