[06:05] cd /25 [06:05] IRC != bash [06:05] :P === highvolt1ge is now known as highvoltage [08:22] morning superfly and others [08:22] môre inetpro het jy die voda "reminder" gekry [08:27] hiya maiatoday [08:28] lo nuvolari als goed daar? [08:29] hi Kilos [08:38] bbl [09:10] Hi Ki! [09:29] meh [09:30] http://pastebin.com/6Sf3nv4F [09:31] i dont even have an ABSA account, fail phishing attempt [09:44] zeref: I get those all the time, and Nedbank [16:25] tumbleweed: [16:29] hi? [16:30] tumbleweed: OK, I think I have a bit of bandwidth for that package... [16:30] aha [16:31] hey tumbleweed: do you knwo why the option to change the gdm theme was removed? [16:31] zeref: we don't use gdm any more. We use lightdm [16:31] tumbleweed: you said my PPA package is the "old layout" - can you point me to an example of a new layout? [16:32] i mean for 10.04 [16:33] zeref: 10.04 uses gdm3. The tools for changing themes might not have supported gdm3 yet. I remember having to work out how to re-theme it [16:33] superfly: here's a nice simple package: http://packages.qa.debian.org/b/beets.html [16:34] tumbleweed: ta [16:34] I also did it recently, so it's in my head [16:34] hmmmm [16:35] zeref: but I'm totally guessing there [16:35] zeref: debian only got gdm3 in the last month or so [16:36] yeah true [16:39] hmmmm I'm still on gdm 2.30 [16:40] hrm, you're right [16:40] why did I think it was gdm3? [16:42] ok, I should stop guessing, and look things up :P [16:42] zeref: which tool are you talking about? [16:42] tool? [16:43] i remember for 9.04, you could completly change the login theme, but now you can only chnage the background [16:58] there presumably aren't any other themes [17:02] superfly, your avatar, upside down in a washing machine. The story, I needs it. [17:02] Owkkuri: there isn't much story I'm afraid... [17:04] I got dumped in the washing machine ;-) [17:16] tumbleweed: nope [17:45] * superfly is reading up on Debian packaging policies [18:01] evening superfly and others [18:01] naandsê oom Kilos [18:02] haha wats nuus my vriend [18:02] inetpro, ping [18:03] Kilos: wel, ek het 'n tweede interview op woensdag [18:04] not much else to say, really [18:04] o woensdag [18:04] ja [18:04] whats meant to be will be [18:05] all in the big mans hands [18:05] Kilos: pong [18:05] yo boetie het jy onthou [18:05] eish Kilos [18:06] te veel ander dinge om aan Voda te dink [18:06] wil jy my epos adres hê [18:06] sal nou gesels? [18:06] hulle het my gebel vandag van die ceo se kantoor [18:07] om op te check of hulle mense hier was en of ek gelukkig is met die diens [18:15] 0822751 was brian in sy kantoor [18:21] Kilos: iemand het vandag my kar probeer streamline [18:22] eish [18:22] met n teksie [18:22] taxi [18:22] daai ding [18:36] Kilos: eish nee [18:36] met 'n groot trok nogal [18:37] eina is jy ok [18:37] net die kar seer gekry [18:37] moet sê, ek kan baie gelukkig wees om nog hier te wees [18:37] yep [18:38] sjoe [18:38] * inetpro wbb [18:46] * inetpro enjoying a game of UNO with the kids [18:46] lol [18:46] Kilos: ek moet hard konsentreer :-) [18:47] haha ja kinders is wakker [18:47] hulle begin my ore aansit [18:47] hehe [19:06] ok, nou's ek terug [19:06] kiddies moet gaan slaap [19:06] het jy verloor [19:06] hmm... darem nie helemal nie [19:06] maar nie gewen nie :-( [19:06] ha ha [19:06] jy word oud [19:07] duidelik [19:07] gelukkig was jy nie op die fiets vandag nie [19:07] Kilos: wel, dan het dinge dalk beter gegaan [19:08] juis dat ek in die kar was dat ek geen spasie oorgehad het om te beweeg nie [19:08] jy meen al jou probleme iets van die verlede [19:08] almal is te haastig om by die werk te kom [19:09] ja n fiets het voordele maar kan ook baie gevaarlik wees want die meeste mense sien jou nie eers nie [19:09] is jou kar scrap nou of net seer gekry [19:10] skroot [19:10] Kilos: net seergekry [19:10] net bodywerk [19:10] sjoe en dit kos kwaai vandag om te laat regmaak [19:10] en die spieeltjie aan die bestuurder kant [19:10] gelukkig is daar nog versekering [19:10] sjoe [19:11] spieeltjie het eerste gevlieg [19:11] en toe skuur die groot trok se wiele aan teen die body langs die enjin [19:12] het jy vinnig n passasier geword [19:13] die ou wou oorgaan na die vinnige baan en ek vat toe sy gaping wat hy oopmaak en toe besluit hy om weer terug te kom terwyl 'n bus reeds die gaping toegemaak het wat ek geskep het [19:13] jyt jou seker lam geskrik [19:13] eish [19:14] Kilos: wel ek sal twee keer dink voor ek weer 'n gaping langs 'n trok toestop [19:14] ha ha [19:14] kon baie vinnig anders gewees het [19:14] dan was ek pannekoek [19:14] ja [19:14] eish [19:15] en sonder kaneel suiker ook [19:15] sjoe [19:15] eish [19:16] ek se nag nou [19:17] lekker slaap [19:17] night all the lurkers