/srv/irclogs.ubuntu.com/2012/02/15/#ubuntu-za.txt

superflyMaaz: tell kbmonkey that the logo has been updated04:08
Maazsuperfly: Got it, I'll tell kbmonkey on freenode04:08
Kilosgood morning everyone06:00
nuvolari_hi oom Kilos 06:05
nuvolari_lekker geslaap?06:06
Kilosdag nuvolari_ so so dankie en jy06:06
Kiloswas dit weer te warm06:06
=== nuvolari_ is now known as nuvolari
nuvolariwas oraait dankie oom, net bietjie min :(06:14
nuvolarikon nog so 'n uur meer geslaap het :P06:14
Kilosai06:14
Kiloslaat nagte is nie goed vir n mens nie06:15
Kilosmy ma het altyd gese n mens moet 7 huur per dag slaap\06:15
Kilosbbl06:39
nlsthzno/07:18
nuvolario/ nlsthzn 07:33
nlsthznHow are you nuvolari ?07:34
nuvolarinlsthzn: I'm well, how are you?07:44
nlsthznAlways good thanks07:55
Kilosooo internet snappy today07:56
Kiloshiya superfly 07:57
nlsthznMorning uncle Kilos 08:00
inetprogood morning08:00
Kiloshi there nlsthzn inetpro 08:00
nlsthznhiya inetpro 08:01
Kiloswow nlsthzn you up early, werent you on night shift last night08:10
nlsthznNo, came off of day shift so starting first night tonight...08:10
superflyhi Kilos08:10
* Kilos greets mrs_fly 08:10
Kilosah08:10
nlsthznLast night I was having some V-Day fun with the wife etc. :p08:10
Kilosshame she is always here but no one says hello08:11
Kiloswe stink08:11
Kilosgreat08:11
Kilosa family that plays together stays together08:12
KilosMaaz, coffee on08:13
* Maaz washes some mugs08:13
KilosMaaz, move it08:16
MaazIf I get anymore cheek Kilos you can do it yourself next time08:16
Kiloshmmm arrogant bot08:16
inetproMaaz: coffee please08:17
Maazinetpro: Sure08:17
MaazCoffee's ready for Kilos and inetpro!08:17
KilosMaaz, ty08:17
MaazYou are welcome Kilos08:18
* inetpro got it just in time08:18
Kiloswhew inetpro you just made it hey08:18
inetproMaaz: dankie08:18
MaazGroot plesier inetpro my vriend08:18
Kilosha ha ha08:18
Kiloslike you were using a stop watch08:18
Wolfeyesgood day all08:23
Kilosyo Wolfeyes 08:24
nlsthznMorning Wolfeyes 08:24
Wolfeyes  heya Kilos and nlsthzn 08:31
nuvolario.O BB sucks08:50
inetproyikes!13:10
inetprothis place is very quiet today13:10
zerefsshhhhh13:12
zeref:-)13:13
inetprozeref: heh13:15
* inetpro wonders when the first rc of Precise Pangolin will be released13:17
* inetpro checking at https://wiki.ubuntu.com/PrecisePangolin/ReleaseSchedule13:18
inetprohmm... looks like I still have to wait a bit13:19
zerefare you using the alphas?13:20
* inetpro is itching to install Kubuntu 12.0413:20
inetprozeref: not yet13:20
zerefi'm stillnot sure weather i'll move to 12.0313:21
zerefo0o0 *.0413:22
inetproI normally try to stay away from anything that is not yet of release quality13:23
inetproit normally is a very rough ride13:23
zereftrue.13:24
zerefi really like my 10.0413:24
inetproI'm also still very happy with my 10.04 at the office but must admit that I feel the urge to upgrade13:27
* inetpro reading https://wiki.ubuntu.com/PrecisePangolin/TechnicalOverview/Alpha113:30
inetprointeresting that there is no mention of Kubuntu on that page13:34
inetproahh, it is mentioned at Alpha213:35
zerefhttp://mybroadband.co.za/vb/showthread.php/402233-Canonical-aligns-Kubuntu-as-community-flavor13:36
inetprozeref: yes I know about that13:40
inetpronot the end of the world13:40
inetproin fact it may even be a good move13:40
inetprodrussell: wb13:41
drussellinetpro: hiya13:42
* drussell waves to inetpro from Denmark13:44
inetprodrussell: what are you doing in Denmark today?13:44
inetprowb zeref14:04
Kilosnaand julle15:43
Kilosbbl15:50
inetprohmm...18:10
Kiloshehe lo inetpro 18:10
Kilossien jy my groot job op die lists18:11
inetproKilos: dis mos maklik18:12
inetproeen uur en dan is alles klaar18:13
Kilosmiskien more sal dit wees, kop klap kwaai vandag18:13
Kiloshet hele middag geslaap18:13
Kiloswatter opsie raai jy aan om te gebruik18:14
Kiloswhere is the psy guy when when using the taal18:14
inetproKilos: opsies?18:14
Kilosisdaar nie drie nie18:15
Kiloso kyk jy na my pos nie skorpking se opsies nie18:15
inetproKilos: om eerlik te wees ek het nog nie kans gehad om so vêr te vorder met die teorie soos jy nie18:15
Kiloshuh?18:16
inetprohmm... Kilos watse emails praat jy van?18:16
Kilosin ubuntu lists18:16
inetproKilos: ahh... add repo18:17
inetproeish18:17
Kiloswaar ek try om te beplan om maverick permanent hier aan die gang te hou18:17
inetprojy moet vir ons die goed in paragrawe opbreek 18:17
Kiloslol wat?18:17
Kiloso my um18:18
Kiloser18:18
inetproek sien hierdie groot blob van teks en dan weet my oë nie waar om te begin lees nie18:18
Kiloso is dit nie etiquette om soos n blog te skryf nie18:18
Kilosmoet ek in die toekoms dit nommer18:19
Kilostoeek my blog so oop gemaak het was ek gese om dit een stuk te maak18:20
inetproKilos: nee man, net spasies iewers tussen die sinne sodat ek mooi kan bybly18:20
Kilosmaar lees nou mooi stadig en sien watter opsie18:20
inetproKilos: ok :-)18:20
Kilosek het maverick op my 6g, en wil sien of ek kan update en als van my externe hardeskyf18:21
inetproek hou van die tweede opsie18:23
inetproKilos: maar dit is baie files wat ge-download moet word18:25
Kilosek kannie niks download nie man18:25
Kilosek het al 2g van maverick se goed hier18:26
inetproKilos: ja maar die goed word elke dag opgedateer18:26
inetproen baie van jou ou goed raak nutteloos18:27
Kilosbasies wil ek net vir die nuwe install se om te update van my packsM nie by n server nie18:27
Kilosen te upgrade van die selle plek sonder om online te gaan18:28
inetproin daardie geval stem ek saam met Hannes,  die maklikste manier is maar om die debs te copy na jou nuwe /var/cache/apt/archives18:28
Kilosmaar die hele mirror wil ek try om te laat ian die kry by die werk en deur bring as hy weer kom18:29
inetproopsie twee is nie moeilik nie18:29
Kilosja ek doen rsync -av /var/cache/apt/archives/ /media/storage/packsM/ en dan weer terug na nuwe apt-cache18:30
inetpromooi18:31
inetproopsie drie is vir my so bietjie grieks, veral hierdie tyd van die aand18:32
Kilosjy meen net om hierdie "file:/path_to_mirror/archive.ubuntu.com/ubuntu/ maverick main restricted 18:32
Kilosuniverse multiverse " in my  apt.sources.list te sit18:32
* inetpro is te moeg om te moet dink18:32
Kilosha ha ha18:32
Kilosek het nie eers gekyk na lpi vandag nie18:33
inetproKilos: ja maar "obviously" moet jy path_to_mirror/archive.ubuntu.com/ubuntu verander na waar jou goed in werklikheid gestoor is18:34
Kilosin daai stuk path-to-mirror sit ek net /media/storage/packsM/  ne18:34
Kiloshehe18:34
inetproKilos: om eerlik te wees, ek weet nie18:35
Kiloshehe18:35
inetprohoe lyk die struktuur?18:35
Kiloswatter struktuur?18:36
Kilosmeen jy /media/storage/packsM/?18:37
Kilosdis soos /var/cache/apt/archives18:37
inetprodie vouers onder /media/storage/packsM/ teenoor hoe die vouers onder /path_to_mirror/archive.ubuntu.com/ubuntu moet lyk18:37
Kilosek verstaan dit nie boetie18:38
KilospacksM is n groot 2g fouer met al die archives in18:39
inetprowag ek lees gou iets18:39
Kilosek weet nie hoe is archive.ubuntu.com/ubuntu gedoen nie18:40
Kilosok18:40
inetproKilos: gaan kyk na https://help.ubuntu.com/community/AptGet/Offline/Repository18:54
inetproek dink daardie bladsy verduidelik die prosesse baie mooi18:55
Kilosok18:55
inetproKilos: ek verstaan net een ding nie mooi nie19:01
Kilossjoe19:01
inetprohulle verduidelik niks van die .deb files nie19:01
Kilosen waar is applications add/remove19:02
inetproja daai is bietjie oud19:03
Kilosmiskien is opsie drie van hannes die beste al is dit redelik baie werk19:04
Kilosas ek dan na my /media/storage/packsM/gann en dan iets doen met sy scipt sal als automaites werk19:05
Kilosek moet nog mooi kyk en sien of ek dit kan verstaan19:06
inetproKilos: die belankrike is om te verstaan hoe die vouer strukture inmekaar pas19:06
Kilossjoe19:08
Kilosjy gesels met n mechanic onthou19:09
Kilosen boer19:09
Kilosen toppie19:09
inetproKilos: as ek dinge reg verstaan is daar 'n verskil tussen die strukture op 'n installasie teenoor die strukture van 'n mirror of dan 'n repository19:09
inetproop jou installasie is daar twee belankrike vouers, nl. /var/lib/apt en /var/cache/apt19:11
Kilosis die pakkette nie daar bo ook maar net n hoop pakkette\19:11
Tonberrywat maak julle?19:11
KilosTonberry, lees my pos19:11
Kilosadd repo19:12
inetpro/var/lib/apt is waar jou indekse gestoor word, m.a.w. dit wat heel eerste afgelaai word met 'n apt-get update19:12
Tonberryso die repo is op die rekenaar?19:12
Tonberryjy wil dit net gebruik?19:12
Kilosja Tonberry 19:12
Kilosja inetpro maar hoe vertel ek die pc om hier te update nie by http nie19:13
Kilosdis die groot ding19:13
Tonberryek het dit nou nie voor my nie 19:13
inetproTonberry: ons probeer dit maklik te maak sodat Kilos niks bandwydte hoef te gebruik as hy van een rekenaar oordra na 'n ander en die volledige installasie op datum kry 19:13
Kilosdie update is klaar tussen 20 en 40meg19:14
Tonberryso nie n volledige repo nie?19:14
Tonberrynet die cache van updates?19:14
Kilosnee Tonberry als in /var/cache/apt/archives/19:14
inetproTonberry: ideaal sou wees as hy alles het, maar hy het dit nie noodwendig nie19:14
Tonberryah19:15
Tonberrywant n volledige een is maklik19:15
Kilosvertel Tonberry ek sal laat ian dit by die werk aflaai19:16
Kilosvan n windows pc19:16
Kilosdan kan ek dit hier oor kopie19:17
Tonberryweet nie heeltemal hoe om dit op windows alles af te laai nie19:17
Kilosai19:17
Kilosok en as hy ubuntu dual boot kan hy dan?19:18
Tonberrydan kan mens dit met apt-mirror doen19:18
inetproFor each release of Ubuntu the repositories are around 40-50GB19:18
Kilosweet nie hoe gelukkig hulle sal wees met n werk pc wat ubuntu kry nie maar nou ja19:19
Kiloshe has lotsa space inetpro 19:19
inetproKilos: bandwydte is vrek duur 19:19
Kiloshe has mweb uncapped at work19:20
inetproKilos: eish, en hoeveel mense gebruik daardie lyn?19:21
Kilosek weet dis vrek duur daarom het ek die laaste 200m updates gelos19:21
Kilosek weet nie. seker hulle hele gebou19:21
inetproek hoop maar hy vra toestemming om so baie goed af te laai en dan doen hy dit na ure19:23
Kilosja hy sal vra eers en aflaai as almal huus toe gaan19:24
Kilosis dit iets wat jy kan aan die gang kry en dan loop?19:25
KilosTonberry, kan jy my se presies wat hy moet doen met apt-mirror om dit aan die gang te kry19:26
Tonberrymens moet vir hom /etc/apt/mirror.list opstel19:27
Tonberryek dink die default een behoort ok te wees vir van die internet af mirror19:28
Tonberrymoet dalk net die set base_path stel dat dit na n folder wys waar jou user heen kan skryf19:28
Tonberrydan kan mens dit sonder root run19:29
Tonberrydan run mens net apt-mirror in n terminal19:29
Tonberryen wag19:29
Kilosas hy dit saans begin kan hy mos loop en dit los om klaar te maak19:30
Tonberryas dit 40 gig rond kan aflaai in daardie tyd dan ja19:31
Kilosdis net als wat hy moet doen wat ons sal moet mooi verduidelik want hy ook maar n ubuntu beginner19:31
Kiloshet jy n howto iewers wat ek vir hom kan gee om te volg19:32
Kilosinetpro, so n mirror is nie net n groot hoop pakkette nie?19:34
Tonberrykan nie nou vinnig die een vind wat ek gevolg het nie19:34
Tonberrysoek nog19:34
inetprohttp://www.howtoforge.com/local_debian_ubuntu_mirror_p219:34
Kilosgeen haas nou nie Tonberry 19:34
Tonberrydis n groot hoop pakette en die metadata wat dit vir apt laat sin maak19:34
Kilosal doen hy dit in n week of twee kan dit maande neem voor hy hier uitkom19:35
Tonberryja daai een lyk asof dit sal werk19:35
inetproKilos: daardie ene sluit Apache in sodat jy dit beskikbaar stel vir ander rekenaars op 'n lokale netwerk19:35
inetpromaar streng gesproke is dit seker nie nodig om Apache op te stel vir jou doel nie19:36
Tonberrystem nie rerig saam met dit as root doen nie19:36
Tonberrymaar dit sal seker nie skade doen nie19:36
Kiloswhat happens when support for a release is klaar19:39
Kiloskan one then not do sudo apt-get update19:39
Kilosthats seems to be the big problem heer19:39
Kiloshere19:40
Tonberryi think that would fail19:41
Kilosso basicall i need a way to tell update to look in my cache. can i do that19:41
Tonberryi have no idea19:42
Kiloslike now i have maverick on a 6g drive to practise with lpi stuff but cant waste the data doing the update19:42
Kilosi already have all the packages that i will ever use19:43
Kilossien Tonberry hierdie pc kannie unity doen nie so dit moet altyd maverick gebruik19:44
Kilosen so die engelse se "shit happens"19:44
Tonberrywow19:44
Tonberryja dis effe moeilik19:44
Kilostot die wandelbossie het al vir my  gese doen n skoon nuwe install19:44
Kilosmaar verduidelik net vir my asb. die hele update ding. kom dit van die online mirror af19:46
Tonberryja19:46
Tonberryby default sal apt-mirror die geinstalleerde distro se repository mirror19:47
Kilosso dan met n lokale ene op n externe skyf het jy dan als en kan altyd n update upgrade doen?19:47
Tonberryja19:47
Tonberrynie dat n update rerig sou help as niks ooit verander nie19:48
Kilosdan is dit alle uitweg wat ek kan sien19:48
Kiloswhat was hilton trying to say in his reply to add repo19:51
Kilosi see nothing different in the third option and there is a hardy that should be maverick that he didnt change so what was he saying19:52
Kilosoh he top posted a link19:52
Kiloshttp://www.ubuntu.sun.ac.za/wiki/index.php/MakeLocalMirror19:53
Kilosis that link gonna eat my data19:53
Tonberrylyk nie so nie19:53
Tonberrydit verduidelik debmirror19:53
Tonberrywat seker ook sou werk19:53
Tonberryken dit nie19:53
Kilossjoe murpy jol weer hier by my ne19:54
Kilosas jy kan sukkel sal jy19:54
Kilossee as i see it, one can rsync or copy all the /var/stuff but without being able to apt-get update your system doesnt know what you have in you archives either, never mind what is online19:57
inetproKilos: ek hou nogal van hilton se link20:02
inetpromaar dit is maar net nog 'n ander opsie20:02
inetprobaie soortgelyk aan apt-mirror20:03
Kilosis dit nie ook n hele mirror aflaai nie inetpro 20:03
inetproKilos: yep20:03
Kiloseish20:03
inetprobye sde[tab]20:06
Kiloslol20:06
inetproKilos: het jy al probeer om net eenvoudig beide jou /var/lib/apt en /var/cache/apt te copy van een rekenaar na 'n ander en dan jou installasie te doen? 20:16
Kilosinetpro, jy moet gaan slaap ou top20:16
inetproheh20:16
Kilosja maar gdebi en synaptic kan nie werk nie tot jy update20:16
inetprohmm... ek wonder hoekom20:17
Kilosupdate check wat is in jou archives soos ek dit sien20:17
Kilosupdate check mos wat is online en wat het jy al klaar20:17
inetpromens moet eintlik bietjie gaan analiseer wat gebeur daar in die agtergrond20:18
Kilosek kan goet instaleer maar dis n mission want jy kry eers boodskappe dat dependencies nie daar is nie dan moet jy hulle eers instaleer en dan eers die program wat jy wil he20:19
Kilosal is die dependencies klaar in archives sien apt hulle nie20:19
Kilossoos ek dit sien gaan update eers online en kyk wat is daar dan kom kyk dit in archives20:20
Kilosdan sien dit eers wat is kort op die pc20:21
Kilosas ons net vir apt kan se watis klaar in archives sal dit update kan bypass20:22
Kilosverby gaan20:22
Kilosdaai ding20:23
Kilosek sal nou my /var/lib/apt rsync na usb en dan op die 6g doen en kyk wat gaan aan20:24
Kiloshi charlvn  long time no see20:24
sakhievening.20:34
Kiloshi there sakhi 20:34
Kilosinetpro, sal jou more laat weet van die /var/lib/apt en /var/cache/apt oor rsync20:37
Kilosek gebruik nie meer cp nie20:37
Kilosdaai /var/cache/apt/ is groot20:37
inetproKilos: mooi20:39
Kilosdankie vir die hulp julle. as hierdie werk dan kan ek vergget van update20:40
Kilosyay20:40
Kilosvergeet ook20:40
Kilossleep tight guys. see yous tomorrow20:41
inetproKilos: nag oom20:43
sakhi_Morning ;)22:24
=== dLimit_ is now known as dLimit
=== Owkkuri_ is now known as Owkkuri

Generated by irclog2html.py 2.7 by Marius Gedminas - find it at mg.pov.lt!