[04:08] Maaz: tell kbmonkey that the logo has been updated [04:08] superfly: Got it, I'll tell kbmonkey on freenode [06:00] good morning everyone [06:05] hi oom Kilos [06:06] lekker geslaap? [06:06] dag nuvolari_ so so dankie en jy [06:06] was dit weer te warm === nuvolari_ is now known as nuvolari [06:14] was oraait dankie oom, net bietjie min :( [06:14] kon nog so 'n uur meer geslaap het :P [06:14] ai [06:15] laat nagte is nie goed vir n mens nie [06:15] my ma het altyd gese n mens moet 7 huur per dag slaap\ [06:39] bbl [07:18] o/ [07:33] o/ nlsthzn [07:34] How are you nuvolari ? [07:44] nlsthzn: I'm well, how are you? [07:55] Always good thanks [07:56] ooo internet snappy today [07:57] hiya superfly [08:00] Morning uncle Kilos [08:00] good morning [08:00] hi there nlsthzn inetpro [08:01] hiya inetpro [08:10] wow nlsthzn you up early, werent you on night shift last night [08:10] No, came off of day shift so starting first night tonight... [08:10] hi Kilos [08:10] * Kilos greets mrs_fly [08:10] ah [08:10] Last night I was having some V-Day fun with the wife etc. :p [08:11] shame she is always here but no one says hello [08:11] we stink [08:11] great [08:12] a family that plays together stays together [08:13] Maaz, coffee on [08:13] * Maaz washes some mugs [08:16] Maaz, move it [08:16] If I get anymore cheek Kilos you can do it yourself next time [08:16] hmmm arrogant bot [08:17] Maaz: coffee please [08:17] inetpro: Sure [08:17] Coffee's ready for Kilos and inetpro! [08:17] Maaz, ty [08:18] You are welcome Kilos [08:18] * inetpro got it just in time [08:18] whew inetpro you just made it hey [08:18] Maaz: dankie [08:18] Groot plesier inetpro my vriend [08:18] ha ha ha [08:18] like you were using a stop watch [08:23] good day all [08:24] yo Wolfeyes [08:24] Morning Wolfeyes [08:31] heya Kilos and nlsthzn [08:50] o.O BB sucks [13:10] yikes! [13:10] this place is very quiet today [13:12] sshhhhh [13:13] :-) [13:15] zeref: heh [13:17] * inetpro wonders when the first rc of Precise Pangolin will be released [13:18] * inetpro checking at https://wiki.ubuntu.com/PrecisePangolin/ReleaseSchedule [13:19] hmm... looks like I still have to wait a bit [13:20] are you using the alphas? [13:20] * inetpro is itching to install Kubuntu 12.04 [13:20] zeref: not yet [13:21] i'm stillnot sure weather i'll move to 12.03 [13:22] o0o0 *.04 [13:23] I normally try to stay away from anything that is not yet of release quality [13:23] it normally is a very rough ride [13:24] true. [13:24] i really like my 10.04 [13:27] I'm also still very happy with my 10.04 at the office but must admit that I feel the urge to upgrade [13:30] * inetpro reading https://wiki.ubuntu.com/PrecisePangolin/TechnicalOverview/Alpha1 [13:34] interesting that there is no mention of Kubuntu on that page [13:35] ahh, it is mentioned at Alpha2 [13:36] http://mybroadband.co.za/vb/showthread.php/402233-Canonical-aligns-Kubuntu-as-community-flavor [13:40] zeref: yes I know about that [13:40] not the end of the world [13:40] in fact it may even be a good move [13:41] drussell: wb [13:42] inetpro: hiya [13:44] * drussell waves to inetpro from Denmark [13:44] drussell: what are you doing in Denmark today? [14:04] wb zeref [15:43] naand julle [15:50] bbl [18:10] hmm... [18:10] hehe lo inetpro [18:11] sien jy my groot job op die lists [18:12] Kilos: dis mos maklik [18:13] een uur en dan is alles klaar [18:13] miskien more sal dit wees, kop klap kwaai vandag [18:13] het hele middag geslaap [18:14] watter opsie raai jy aan om te gebruik [18:14] where is the psy guy when when using the taal [18:14] Kilos: opsies? [18:15] isdaar nie drie nie [18:15] o kyk jy na my pos nie skorpking se opsies nie [18:15] Kilos: om eerlik te wees ek het nog nie kans gehad om so vêr te vorder met die teorie soos jy nie [18:16] huh? [18:16] hmm... Kilos watse emails praat jy van? [18:16] in ubuntu lists [18:17] Kilos: ahh... add repo [18:17] eish [18:17] waar ek try om te beplan om maverick permanent hier aan die gang te hou [18:17] jy moet vir ons die goed in paragrawe opbreek [18:17] lol wat? [18:18] o my um [18:18] er [18:18] ek sien hierdie groot blob van teks en dan weet my oë nie waar om te begin lees nie [18:18] o is dit nie etiquette om soos n blog te skryf nie [18:19] moet ek in die toekoms dit nommer [18:20] toeek my blog so oop gemaak het was ek gese om dit een stuk te maak [18:20] Kilos: nee man, net spasies iewers tussen die sinne sodat ek mooi kan bybly [18:20] maar lees nou mooi stadig en sien watter opsie [18:20] Kilos: ok :-) [18:21] ek het maverick op my 6g, en wil sien of ek kan update en als van my externe hardeskyf [18:23] ek hou van die tweede opsie [18:25] Kilos: maar dit is baie files wat ge-download moet word [18:25] ek kannie niks download nie man [18:26] ek het al 2g van maverick se goed hier [18:26] Kilos: ja maar die goed word elke dag opgedateer [18:27] en baie van jou ou goed raak nutteloos [18:27] basies wil ek net vir die nuwe install se om te update van my packsM nie by n server nie [18:28] en te upgrade van die selle plek sonder om online te gaan [18:28] in daardie geval stem ek saam met Hannes, die maklikste manier is maar om die debs te copy na jou nuwe /var/cache/apt/archives [18:29] maar die hele mirror wil ek try om te laat ian die kry by die werk en deur bring as hy weer kom [18:29] opsie twee is nie moeilik nie [18:30] ja ek doen rsync -av /var/cache/apt/archives/ /media/storage/packsM/ en dan weer terug na nuwe apt-cache [18:31] mooi [18:32] opsie drie is vir my so bietjie grieks, veral hierdie tyd van die aand [18:32] jy meen net om hierdie "file:/path_to_mirror/archive.ubuntu.com/ubuntu/ maverick main restricted [18:32] universe multiverse " in my apt.sources.list te sit [18:32] * inetpro is te moeg om te moet dink [18:32] ha ha ha [18:33] ek het nie eers gekyk na lpi vandag nie [18:34] Kilos: ja maar "obviously" moet jy path_to_mirror/archive.ubuntu.com/ubuntu verander na waar jou goed in werklikheid gestoor is [18:34] in daai stuk path-to-mirror sit ek net /media/storage/packsM/ ne [18:34] hehe [18:35] Kilos: om eerlik te wees, ek weet nie [18:35] hehe [18:35] hoe lyk die struktuur? [18:36] watter struktuur? [18:37] meen jy /media/storage/packsM/? [18:37] dis soos /var/cache/apt/archives [18:37] die vouers onder /media/storage/packsM/ teenoor hoe die vouers onder /path_to_mirror/archive.ubuntu.com/ubuntu moet lyk [18:38] ek verstaan dit nie boetie [18:39] packsM is n groot 2g fouer met al die archives in [18:39] wag ek lees gou iets [18:40] ek weet nie hoe is archive.ubuntu.com/ubuntu gedoen nie [18:40] ok [18:54] Kilos: gaan kyk na https://help.ubuntu.com/community/AptGet/Offline/Repository [18:55] ek dink daardie bladsy verduidelik die prosesse baie mooi [18:55] ok [19:01] Kilos: ek verstaan net een ding nie mooi nie [19:01] sjoe [19:01] hulle verduidelik niks van die .deb files nie [19:02] en waar is applications add/remove [19:03] ja daai is bietjie oud [19:04] miskien is opsie drie van hannes die beste al is dit redelik baie werk [19:05] as ek dan na my /media/storage/packsM/gann en dan iets doen met sy scipt sal als automaites werk [19:06] ek moet nog mooi kyk en sien of ek dit kan verstaan [19:06] Kilos: die belankrike is om te verstaan hoe die vouer strukture inmekaar pas [19:08] sjoe [19:09] jy gesels met n mechanic onthou [19:09] en boer [19:09] en toppie [19:09] Kilos: as ek dinge reg verstaan is daar 'n verskil tussen die strukture op 'n installasie teenoor die strukture van 'n mirror of dan 'n repository [19:11] op jou installasie is daar twee belankrike vouers, nl. /var/lib/apt en /var/cache/apt [19:11] is die pakkette nie daar bo ook maar net n hoop pakkette\ [19:11] wat maak julle? [19:11] Tonberry, lees my pos [19:12] add repo [19:12] /var/lib/apt is waar jou indekse gestoor word, m.a.w. dit wat heel eerste afgelaai word met 'n apt-get update [19:12] so die repo is op die rekenaar? [19:12] jy wil dit net gebruik? [19:12] ja Tonberry [19:13] ja inetpro maar hoe vertel ek die pc om hier te update nie by http nie [19:13] dis die groot ding [19:13] ek het dit nou nie voor my nie [19:13] Tonberry: ons probeer dit maklik te maak sodat Kilos niks bandwydte hoef te gebruik as hy van een rekenaar oordra na 'n ander en die volledige installasie op datum kry [19:14] die update is klaar tussen 20 en 40meg [19:14] so nie n volledige repo nie? [19:14] net die cache van updates? [19:14] nee Tonberry als in /var/cache/apt/archives/ [19:14] Tonberry: ideaal sou wees as hy alles het, maar hy het dit nie noodwendig nie [19:15] ah [19:15] want n volledige een is maklik [19:16] vertel Tonberry ek sal laat ian dit by die werk aflaai [19:16] van n windows pc [19:17] dan kan ek dit hier oor kopie [19:17] weet nie heeltemal hoe om dit op windows alles af te laai nie [19:17] ai [19:18] ok en as hy ubuntu dual boot kan hy dan? [19:18] dan kan mens dit met apt-mirror doen [19:18] For each release of Ubuntu the repositories are around 40-50GB [19:19] weet nie hoe gelukkig hulle sal wees met n werk pc wat ubuntu kry nie maar nou ja [19:19] he has lotsa space inetpro [19:19] Kilos: bandwydte is vrek duur [19:20] he has mweb uncapped at work [19:21] Kilos: eish, en hoeveel mense gebruik daardie lyn? [19:21] ek weet dis vrek duur daarom het ek die laaste 200m updates gelos [19:21] ek weet nie. seker hulle hele gebou [19:23] ek hoop maar hy vra toestemming om so baie goed af te laai en dan doen hy dit na ure [19:24] ja hy sal vra eers en aflaai as almal huus toe gaan [19:25] is dit iets wat jy kan aan die gang kry en dan loop? [19:26] Tonberry, kan jy my se presies wat hy moet doen met apt-mirror om dit aan die gang te kry [19:27] mens moet vir hom /etc/apt/mirror.list opstel [19:28] ek dink die default een behoort ok te wees vir van die internet af mirror [19:28] moet dalk net die set base_path stel dat dit na n folder wys waar jou user heen kan skryf [19:29] dan kan mens dit sonder root run [19:29] dan run mens net apt-mirror in n terminal [19:29] en wag [19:30] as hy dit saans begin kan hy mos loop en dit los om klaar te maak [19:31] as dit 40 gig rond kan aflaai in daardie tyd dan ja [19:31] dis net als wat hy moet doen wat ons sal moet mooi verduidelik want hy ook maar n ubuntu beginner [19:32] het jy n howto iewers wat ek vir hom kan gee om te volg [19:34] inetpro, so n mirror is nie net n groot hoop pakkette nie? [19:34] kan nie nou vinnig die een vind wat ek gevolg het nie [19:34] soek nog [19:34] http://www.howtoforge.com/local_debian_ubuntu_mirror_p2 [19:34] geen haas nou nie Tonberry [19:34] dis n groot hoop pakette en die metadata wat dit vir apt laat sin maak [19:35] al doen hy dit in n week of twee kan dit maande neem voor hy hier uitkom [19:35] ja daai een lyk asof dit sal werk [19:35] Kilos: daardie ene sluit Apache in sodat jy dit beskikbaar stel vir ander rekenaars op 'n lokale netwerk [19:36] maar streng gesproke is dit seker nie nodig om Apache op te stel vir jou doel nie [19:36] stem nie rerig saam met dit as root doen nie [19:36] maar dit sal seker nie skade doen nie [19:39] what happens when support for a release is klaar [19:39] kan one then not do sudo apt-get update [19:39] thats seems to be the big problem heer [19:40] here [19:41] i think that would fail [19:41] so basicall i need a way to tell update to look in my cache. can i do that [19:42] i have no idea [19:42] like now i have maverick on a 6g drive to practise with lpi stuff but cant waste the data doing the update [19:43] i already have all the packages that i will ever use [19:44] sien Tonberry hierdie pc kannie unity doen nie so dit moet altyd maverick gebruik [19:44] en so die engelse se "shit happens" [19:44] wow [19:44] ja dis effe moeilik [19:44] tot die wandelbossie het al vir my gese doen n skoon nuwe install [19:46] maar verduidelik net vir my asb. die hele update ding. kom dit van die online mirror af [19:46] ja [19:47] by default sal apt-mirror die geinstalleerde distro se repository mirror [19:47] so dan met n lokale ene op n externe skyf het jy dan als en kan altyd n update upgrade doen? [19:47] ja [19:48] nie dat n update rerig sou help as niks ooit verander nie [19:48] dan is dit alle uitweg wat ek kan sien [19:51] what was hilton trying to say in his reply to add repo [19:52] i see nothing different in the third option and there is a hardy that should be maverick that he didnt change so what was he saying [19:52] oh he top posted a link [19:53] http://www.ubuntu.sun.ac.za/wiki/index.php/MakeLocalMirror [19:53] is that link gonna eat my data [19:53] lyk nie so nie [19:53] dit verduidelik debmirror [19:53] wat seker ook sou werk [19:53] ken dit nie [19:54] sjoe murpy jol weer hier by my ne [19:54] as jy kan sukkel sal jy [19:57] see as i see it, one can rsync or copy all the /var/stuff but without being able to apt-get update your system doesnt know what you have in you archives either, never mind what is online [20:02] Kilos: ek hou nogal van hilton se link [20:02] maar dit is maar net nog 'n ander opsie [20:03] baie soortgelyk aan apt-mirror [20:03] is dit nie ook n hele mirror aflaai nie inetpro [20:03] Kilos: yep [20:03] eish [20:06] bye sde[tab] [20:06] lol [20:16] Kilos: het jy al probeer om net eenvoudig beide jou /var/lib/apt en /var/cache/apt te copy van een rekenaar na 'n ander en dan jou installasie te doen? [20:16] inetpro, jy moet gaan slaap ou top [20:16] heh [20:16] ja maar gdebi en synaptic kan nie werk nie tot jy update [20:17] hmm... ek wonder hoekom [20:17] update check wat is in jou archives soos ek dit sien [20:17] update check mos wat is online en wat het jy al klaar [20:18] mens moet eintlik bietjie gaan analiseer wat gebeur daar in die agtergrond [20:19] ek kan goet instaleer maar dis n mission want jy kry eers boodskappe dat dependencies nie daar is nie dan moet jy hulle eers instaleer en dan eers die program wat jy wil he [20:19] al is die dependencies klaar in archives sien apt hulle nie [20:20] soos ek dit sien gaan update eers online en kyk wat is daar dan kom kyk dit in archives [20:21] dan sien dit eers wat is kort op die pc [20:22] as ons net vir apt kan se watis klaar in archives sal dit update kan bypass [20:22] verby gaan [20:23] daai ding [20:24] ek sal nou my /var/lib/apt rsync na usb en dan op die 6g doen en kyk wat gaan aan [20:24] hi charlvn long time no see [20:34] evening. [20:34] hi there sakhi [20:37] inetpro, sal jou more laat weet van die /var/lib/apt en /var/cache/apt oor rsync [20:37] ek gebruik nie meer cp nie [20:37] daai /var/cache/apt/ is groot [20:39] Kilos: mooi [20:40] dankie vir die hulp julle. as hierdie werk dan kan ek vergget van update [20:40] yay [20:40] vergeet ook [20:41] sleep tight guys. see yous tomorrow [20:43] Kilos: nag oom [22:24] Morning ;) === dLimit_ is now known as dLimit === Owkkuri_ is now known as Owkkuri