/srv/irclogs.ubuntu.com/2012/11/11/#ubuntu-za.txt

=== psydroid is now known as fakedroid
=== fakedroid is now known as psydroid
Vince-0whoot 07:44
Vince-0still 1 day of weekend left07:44
superflyHeh.08:01
SquirmVince-0: you sound happy?08:03
Squirm:)08:03
Squirms/:)/:(08:03
Squirms/:(/:'(08:03
superflyHeh.08:03
Vince-0gw208:15
mazalMorning everyone09:09
Kilosafternoon superfly magespawn psydroid and others13:15
superflyhi Kilos 13:15
KilosMaaz, coffee on13:16
* Maaz starts grinding coffee13:16
Cantideafternoon everyone~13:16
Kiloslo Cantide 13:16
Kiloshmmmer13:18
MaazCoffee's ready for Kilos!13:20
KilosMaaz, ty13:20
MaazYou are welcome Kilos13:20
* Kilos waves to Cantide 16:35
hubxhi all16:37
Kiloshi hubx 16:37
Kiloslo neelsie17:37
nlsthznhiya uncle Kilos 17:37
* nlsthzn has to go get read for bed now... will be back tomorrow night for a little bit longer17:38
Kiloscool. sleep tight lad17:38
Kilosworking hard??17:38
nlsthzn8 day stretch so something like that :'(17:39
Kilosah17:39
Kilosrest well17:39
nlsthznthx night17:45
nuvolaribazinga!17:47
Kiloslo nuvolari hoezit?17:52
nuvolariyo yo oom Kilos! :D18:16
nuvolariDit gaan goed dankie en met oom?18:16
nuvolariskies, was op die foon gou18:16
Kilosgeen prob nie18:16
Kilosmoenie vergeet ons vergadering is n week na maandag18:17
nuvolarioom Kilos, ken oom Roger Whittaker?18:27
nuvolarigits, ok ek sal probeer om nie te vergeet nie18:28
nuvolarimaar oom sal my weer herinner :P18:28
Kilosdie sanger?18:28
nuvolarijip18:28
Kilosja wat van hom?18:28
Kilosas jy hier kuier sal ek jou laat weet nader aand die tyd ook18:29
nuvolariek kyk 'n paar van sy videos op youtube18:29
Kilosaan18:29
Kilosen sal goosie kry om dit op g+ te skree18:29
Kilosah18:29
nuvolariWow, nee jinne, Roger Whittaker is 'n legend in my oë18:34
Kilosek hou baie van country18:35
Kilosdis wat hy sing ne18:35
nuvolarinie net dit nie oom18:36
nuvolaridie wat ek nou gekyk het was nie country nie18:36
Kilosah ek onthou net die goed as ek dit hoor18:38
Kiloshou ook baie van dilly parton18:39
Kilosen daai blinde ou18:39
Kiloskannie sy naam onthou nie maar het hom een keer by gold reef city gesien18:41
nuvolariJorrie?18:41
nuvolariKilos: 'n afrikaanse ou of internasionaal?18:42
nuvolariek dink ek kan so naam onthou van toe ek klein was18:42
Kilosintern ou toppie nou as hy nie gedooi het nie18:42
Kilosen wiet het gesing I'll walk the line18:43
nuvolarihmm nee ek weet nie oom18:43
Kilossjoe nou het jy iets begin. kop draai agter name aan18:44
nuvolario gats. Skies oom Kilos :P18:45
Kilosslim whitman was ook daar ek dink18:45
Kiloslol18:45
Kilosnee man dis n breek van stukkend rekenaars18:45
nuvolariag nou het ek die ander ou se naam vergeet18:46
nuvolariBimbo bimbo does your mommy know that you're going down the road to see your little girly-o? 18:47
Kilosjohnny cash was een18:47
nuvolariof so iets was een van die liedjies se woorde :P18:47
Kiloslol ek onthou dit ja18:47
nuvolarigesterf in 'n vliegongeluk18:47
nuvolarihrr, wie was dit nou weer :-/18:47
Kiloshyt ook mooi gesing18:48
nuvolariJim Reeves18:48
Kilosoh ja hy ook in die ou dae het goed gesing18:48
Kiloshttp://www.youtube.com/playlist?list=PL39F848C1506AF60A18:49
Kilosjohnny cash18:50
Kilosek het baie werk , 16 skywe om te probeer red van die scap hoop18:51
Kilosvan 6g na 2 tB18:51
Kilosscrap heap18:51
nuvolarijisterday oom Kilos!18:51
nuvolaridit sal oom 'n rukkie neem nie waar nie?18:51
Kilossjoe baie lank want party is seker vrot met virusse wat hulle gedooi het18:52
Kilosdis een van hulle wat ian se p4 gedooi het en sy 500mB skyf18:53
Kilosmoes dit zero om te red maar pc gee nog baie probs18:53
Kilosmaar dis vir my n lekker job18:54
nuvolari500mb skyf oom Kilos ?19:00
nuvolarihardeskyf?19:00
KilostB19:00
nuvolariek is nou terug19:00
Kilossjoe19:00
KilosgB19:00
Kilos500 gig19:00
nuvolariah dit maak meer sin :P19:04
Kiloslol skuus man19:05
Kilosraak deurmekaar as die kop klap19:05
* Kilos falling of chair here. night all . sleep tight19:20
=== Trix[a]r_za is now known as Trixar_za
=== Trixar_za is now known as Trix[a]r_za
=== Trix[a]r_za is now known as Trixar_za

Generated by irclog2html.py 2.7 by Marius Gedminas - find it at mg.pov.lt!