=== psydroid is now known as fakedroid === fakedroid is now known as psydroid [07:44] whoot [07:44] still 1 day of weekend left [08:01] Heh. [08:03] Vince-0: you sound happy? [08:03] :) [08:03] s/:)/:( [08:03] s/:(/:'( [08:03] Heh. [08:15] gw2 [09:09] Morning everyone [13:15] afternoon superfly magespawn psydroid and others [13:15] hi Kilos [13:16] Maaz, coffee on [13:16] * Maaz starts grinding coffee [13:16] afternoon everyone~ [13:16] lo Cantide [13:18] hmmmer [13:20] Coffee's ready for Kilos! [13:20] Maaz, ty [13:20] You are welcome Kilos [16:35] * Kilos waves to Cantide [16:37] hi all [16:37] hi hubx [17:37] lo neelsie [17:37] hiya uncle Kilos [17:38] * nlsthzn has to go get read for bed now... will be back tomorrow night for a little bit longer [17:38] cool. sleep tight lad [17:38] working hard?? [17:39] 8 day stretch so something like that :'( [17:39] ah [17:39] rest well [17:45] thx night [17:47] bazinga! [17:52] lo nuvolari hoezit? [18:16] yo yo oom Kilos! :D [18:16] Dit gaan goed dankie en met oom? [18:16] skies, was op die foon gou [18:16] geen prob nie [18:17] moenie vergeet ons vergadering is n week na maandag [18:27] oom Kilos, ken oom Roger Whittaker? [18:28] gits, ok ek sal probeer om nie te vergeet nie [18:28] maar oom sal my weer herinner :P [18:28] die sanger? [18:28] jip [18:28] ja wat van hom? [18:29] as jy hier kuier sal ek jou laat weet nader aand die tyd ook [18:29] ek kyk 'n paar van sy videos op youtube [18:29] aan [18:29] en sal goosie kry om dit op g+ te skree [18:29] ah [18:34] Wow, nee jinne, Roger Whittaker is 'n legend in my oë [18:35] ek hou baie van country [18:35] dis wat hy sing ne [18:36] nie net dit nie oom [18:36] die wat ek nou gekyk het was nie country nie [18:38] ah ek onthou net die goed as ek dit hoor [18:39] hou ook baie van dilly parton [18:39] en daai blinde ou [18:41] kannie sy naam onthou nie maar het hom een keer by gold reef city gesien [18:41] Jorrie? [18:42] Kilos: 'n afrikaanse ou of internasionaal? [18:42] ek dink ek kan so naam onthou van toe ek klein was [18:42] intern ou toppie nou as hy nie gedooi het nie [18:43] en wiet het gesing I'll walk the line [18:43] hmm nee ek weet nie oom [18:44] sjoe nou het jy iets begin. kop draai agter name aan [18:45] o gats. Skies oom Kilos :P [18:45] slim whitman was ook daar ek dink [18:45] lol [18:45] nee man dis n breek van stukkend rekenaars [18:46] ag nou het ek die ander ou se naam vergeet [18:47] Bimbo bimbo does your mommy know that you're going down the road to see your little girly-o? [18:47] johnny cash was een [18:47] of so iets was een van die liedjies se woorde :P [18:47] lol ek onthou dit ja [18:47] gesterf in 'n vliegongeluk [18:47] hrr, wie was dit nou weer :-/ [18:48] hyt ook mooi gesing [18:48] Jim Reeves [18:48] oh ja hy ook in die ou dae het goed gesing [18:49] http://www.youtube.com/playlist?list=PL39F848C1506AF60A [18:50] johnny cash [18:51] ek het baie werk , 16 skywe om te probeer red van die scap hoop [18:51] van 6g na 2 tB [18:51] scrap heap [18:51] jisterday oom Kilos! [18:51] dit sal oom 'n rukkie neem nie waar nie? [18:52] sjoe baie lank want party is seker vrot met virusse wat hulle gedooi het [18:53] dis een van hulle wat ian se p4 gedooi het en sy 500mB skyf [18:53] moes dit zero om te red maar pc gee nog baie probs [18:54] maar dis vir my n lekker job [19:00] 500mb skyf oom Kilos ? [19:00] hardeskyf? [19:00] tB [19:00] ek is nou terug [19:00] sjoe [19:00] gB [19:00] 500 gig [19:04] ah dit maak meer sin :P [19:05] lol skuus man [19:05] raak deurmekaar as die kop klap [19:20] * Kilos falling of chair here. night all . sleep tight === Trix[a]r_za is now known as Trixar_za === Trixar_za is now known as Trix[a]r_za === Trix[a]r_za is now known as Trixar_za