[05:57] morning superfly and all [05:58] goeie more Kilos [05:58] good morning everyone [05:58] goeie genugtig [05:59] more inetpro [05:59] jy is vroeg [05:59] die skoolvakansie is verby [06:00] ah [06:07] tyd om weer te werk vir 'n slag [06:08] nou eers [06:08] ai! [06:09] ja man, daars nie genoeg tyd in 'n dag nie, tyd om sokkies op te trek [06:09] julle los my om alleen nuwe mense te help [06:10] jy's goed daarmee [06:10] ai! [07:01] hi Vince-0 [07:03] haai! [07:14] good morning all [07:28] hi magespawn Xethron [07:32] magespawn Xethron..... 0.o [07:33] Heya Kilo's [07:33] morning to you both [07:33] hehe [07:34] I'm a magespawn! AAAAAHHHHHHHHH! [07:34] no man him and you [07:34] hah [07:34] * Xethron runs away [07:34] lol [07:34] Morning magespawn... [07:35] hi Xethron [08:08] Hi guys. If /quit and /connect are swimming in the ocean, and /connect gets eaten by a shark, who's left? [08:09] hi theblazehen [08:09] hehe [08:09] hi psyatw [08:09] hi Kilos [08:10] good morning [08:10] hi charl_ === charl_ is now known as charl [08:12] was freenode under attack again yesterday? [08:12] hi charl [08:12] they never said [08:12] hi psyatw [08:12] i see a lot of netsplits and stuff [08:12] haven't been paying attention to irc much yesterday, was busy with work [08:12] could be bad internet too [08:13] nah i irc from a data centre so that's unlikely [08:13] normally they announce attacks [08:15] wonder why they have been under heavy ddos the last while [08:15] kids with nothing better to do [08:21] lol [08:21] kids are too clever [08:34] /quit [08:34] quite obviously :P [08:36] ? [08:36] hehe [08:37] Hi guys. If /quit and /connect are swimming in the ocean, and /connect gets eaten by a shark, who's left? [08:37] oh [08:37] obvious is obvious [08:56] the shark ate his /join and he didnt have to quit [09:16] 8ta improving slowly [09:16] Fetched 3,906 kB in 20s (193 kB/s) [10:11] hi Squirm [10:13] hello Kilos [11:36] Hello all [11:36] hi mazal [11:40] Oom Kilos , turns out the 12.04 iso that I thought I have that I thought is Kubuntu is actually Xubuntu [11:41] So the K play will have to wait till I can download it [11:41] eish [11:42] kde much better than the x one [11:42] Forces me to rest though lol [11:42] lol [11:43] you can just install kubuntu-desktop on unity [11:43] I dunno why I didn't dl K. Usually I dl all 3 for the LTS [11:43] or kubuntu-full has spanne goed in [11:47] I don't want to karring with my main install [11:47] Want to put it on that spare partition on the external I have [11:47] lol [12:43] Bye all [12:43] Have a nice evening [12:44] sjoe [14:08] * Squirm looks around [14:12] wb Squirm [15:12] bbl [15:48] later all home time [16:05] * mazal fiddles [16:05] hehe [16:05] wat nou [16:06] Ek's rusteloos [16:06] no kry die 12.04 kubuntu iso man [16:06] moenie sit en niks doen nie [16:07] Nog net 30min niks doen hehehe [16:07] ai! [16:07] Dan is ek besig vir die res van die aand :-) [16:08] Dan kan ek ophou peuter en nie iets breek nie [16:11] lol [16:12] Het nou geloer en ek het bk min data oor vir daai dl [16:13] a ek het gedink jy is op adsl [16:13] Ek is. Maar ek het net 2gb/maand [16:13] ai [16:13] Vat nooit groot paket nie. Maar kan maklik top-up [16:14] Ek wonner hoeveel sal die updates wees vir hom. Seker so 500mb [16:14] My 12.04.02 Ubuntu by die werk was 400 en iets mb vir updates [16:14] jy het mos al die pakkette in /var/cache/apt/archives [16:15] Dis vir 13.04 , gaanie werk nie. En Kubuntu het seker nog ander updates uniek vir homself ook [16:15] ek het laas week skoon instaleer en 25m upgrades en 19m updates [16:15] kry al die pakkette dan by die werk man [16:16] Ek het wel 12.04 by die werk wat geupdate is. Dan sal hy net die unieke Kubuntu goete soek [16:16] Snap !! [16:16] lol [16:16] ek hou van kde [16:17] vat n ruk om te leer wat is wat maar dit kan meer doen as unity ek dink [16:17] veral as jy kubuntu-full instaleer [16:18] Ek hou van unity se search , kry baie vinnig apps en files [16:18] Vinneger as 'n menu [16:19] kde ook as jy dit intik [16:19] Al wat soms gebeur is ek vergeet die app se naam as dit iets is wat ek nie baie gebruik nie. Dan sukkel mens [16:19] lol [16:19] ouderdom [16:19] Het kde ook so ding wat apps en files soek ? [16:20] ja as jy op die ding kliek links onder maar dit die menu ding oop met n blokkie bo waar jy die app intik [16:21] Hier's nou baie "dinge" hier lol [16:21] en daar is ander search goed maar ek is op unity nou so kannie onthou nie [16:21] Lo Cantide [16:21] hey mazal, Kilos :) [16:21] hi Cantide [16:22] So dis soos Win 7 se blokkie onder wat jy tik soek hy by files en apps vir jou ? [16:22] bahalwe dat dit bo op die menu is [16:23] o....k.. hmm [16:23] ek sal more kde gebruik dan kan ek sien weer [16:23] Ok , I'm gone. Lekker aand oom. Enjoy the evening everyone [16:23] Bye [16:23] nag seun [16:23] lekker slaap [16:24] Dankie selfde daar [16:24] oh my lotsa peeps missing [16:25] cant turn my back for 10 mins [17:42] hi georgelappies [17:42] i go bed early tonight [17:42] warmer there [17:42] night all. sleep toght [17:42] tight too [18:10] Q&A now with Jono on #ubuntu-on-air and ubuntuonair.com [21:08] hmmmm [21:13] mmmh