[07:06] good mornings [07:18] inetpro: afternoon [07:37] Morning [07:37] Morning [08:09] morning all [09:08] greeting all. Long time [09:12] hi Kil [09:12] Kilos, [09:12] hi captine and everyone else too [09:39] Hi thre Kilos howzit? [09:40] hi Langjan gaanit? [09:40] goeddankie enn jy Kilos ? [09:40] ek lewe nog dankie [09:40] Klink effe grensgeval? Wats fout? [09:41] gaan eers 13de in vir op [09:42] Ai, nie lekker nie, waar word dit gedoen? [09:43] kalafong [09:43] op eers die 15de [09:43] kafafong? [09:43] waars dit [09:44] naby kerk straat wes van pta [09:44] OK baiie sterkte vir jou, sal dink aan jou [09:45] bid net [09:45] ek maak so [09:45] dankie [09:46] di gebed van 'n gelowige het groot krag, so staan daar geskrywe [09:46] Ons is in Pta, Saterdag oppad George-toe, kinders uit Oz kuier hier [09:47] mooi [09:48] Ok het net hou kom inlog om te laat weet, mooi loop en sterkte vir jou, sal jou weer nader aan die tyd kontak [09:48] pas julle op [09:48] dankie vir die nuus [09:48] dankie Kilos jy ook [09:49] my plesier, gaan jou goed [09:49] ek ry met my lappie so sal probeer kontak hou waar ek data kry [09:50] enige tyd welkom hier [09:50] ry versigtig [09:50] Baie dankie ek wet! Sal doen [09:51] weet [09:52] mooi [10:05] oom Kilos , watse op ? [10:09] hi mazal gaan net laat hulle n breek breuk ding reg maak [10:09] Ai [10:10] sodat ek hierdie slaap meds kan weg gooi [10:10] 15 Okt ? [10:10] ya [10:10] sterkte oom [10:10] sal 4 dae daar wees [10:10] Maar ons sal darem seker weer praat voor dan [10:10] dankie seun [10:11] a [10:11] ja [10:11] Maar dis so stil hier sonder oom ek vergeet skoon van die channel [10:13] lol [10:13] skuus man [10:13] ek slaap baie [10:13] En almal het of baie slim geraak of niemand het probleme nie want hier gaan niks aan nie [10:14] mense het slim geraak dink ek [10:15] Dink ek moet iets breek en die mense bk pla :P [10:30] lol [11:24] Good morning [11:24] or afternoon [12:15] hi gremble [16:46] . [17:24] . [18:18] . [18:18] o/ [18:33] .. [18:36] .. [18:36] \o/ [20:28] night all. sleep tight [21:35] good evening [21:36] superfly what is a easy to use graphing/plotting program for debian? [23:26] anyone set up an unotelly like service? [23:26] instead of paying for it, I was thinking of trying to get one working [23:27] if anyone wants to help, let me know. i am sure my servers could handle quite a few people [23:37] squish102: unotelly? [23:52] https://www2.unotelly.com/home