[05:30] morning all, and inetpro [07:00] Morning Kilos and others [07:00] hi bushtech [07:01] oh. my. herd. [07:01] I just bought this graphics card: https://www.newegg.com/Product/Product.aspx?Item=N82E16814126170 [07:01] hi superfly [07:01] It costs $145 [07:02] Same graphics card in South Africa: https://www.takealot.com/computers/all?qsearch=GTX+1050&_sb=1&_dt=13&_r=1 [07:02] R3328 [07:02] ouch [07:03] :-| [07:03] So it costs about R1885 in the US [07:03] hi thatgraemeguy [07:03] don't be one of "those" ex-pats now :-o [07:03] hi thatgraemeguy [07:03] hahaha [07:03] thatgraemeguy: I just went price-comparing and I couldn't believe it [07:03] we know it sucks here, leave the salt away from our wounds :'( [07:03] lol [07:05] thatgraemeguy: I knew that too... didn't expect it to suck that much 0_o [07:45] good mornings [07:45] superfly: what would it cost to ship here? [07:46] hi inetpro [07:46] you guys should start importing stuff like that from fly and selling to gamers here [07:47] you'd pretty much end up with the same prices probably [07:47] you can make it R500 cheaper than local cost and make a good profit [07:47] shipping + import duty + VAT + markup [07:47] ah [07:47] send them as gifts [07:48] sounds like a business opportunity for oom Kilos :-) [07:48] langjan just imported a lappy battery for R300 [07:49] we can ask him the import costs [07:49] there's a difference between importing something for yourself once or twice a year and running a direct import business [07:50] too much for my head to work out [07:50] big question is, how many people really have that much money to spend here [07:50] you would need to communicate with the gaming fraternity i suppose === MaNL is now known as MaNI [08:02] connection probs, sorry for part/joins === Kilos- is now known as Kilos [08:14] you also have to keep the Chinese in mind. I import electronics stuff via banggood from China and my shipping is normally 1c$ [08:32] they usually mark the package as a gift to bypass customs and VAT stuff, and if that happens too much SARS is going to have words with you [08:53] Interesting. Thanks thatgraemeguy. fortunately I'm not what you would call a bulk importer [14:56] Hey, guys is anyone online? Need help installing a linux distro.. [15:39] hmmm. looks like lOst_traveler has got lost [16:06] indeed [16:24] patience my young paduan [17:37] shame, the poor lost traveler [17:37] good evening everyone [17:37] and hi superfly [17:38] even Kilos- was not able to find him [17:38] good evening. :) [18:07] Hello all [18:10] Evening inetpro, smile, Langjan [18:10] Hi bushtech [18:10] hi Langjan [18:10] Hello smile [18:10] Langjan: baie dankie vir jou verbeteringe, ek het jou 'n e-pos gestuur [18:11] om jou te bedank [18:11] My plesier, hoop dit help, jy moet net nog twee goed verduidelik dan kan ek hulle vir jou verstaanbaar maak op Afrikaans [18:12] hmmm, die belgikaans is nie te sleg nie [18:13] Ja, inderdaad. Maar e-pos uit België loop blykbaar stadig, wat doen julle mense? Jou pos het nog nie gekom nie, [18:13] Langjan: welke sinne verstaan jy nie? [18:13] smile, is daar nie notas op my doc nie? [18:14] Langjan: ek het 'n e-pos duif gestuur :P [18:14] Lmga, ok ek sal buite sit en kyk wanneer hy land! [18:14] Langjan: waarskynlik, ek kyk nog 'n keer [18:14] Hy moet net gou kom, dis winter hier [18:16] Hierdie sin maak nie sin nie: programme om lirieke vir die huidige lied te raadpleeg [18:16] Langjan: relais?? herleiding miskien beter [18:16] huidige lied te raadpleeg -> musiek lirieke vir die huidige lied (=current playing song) te bekyk [18:17] OK dankie ek kom terug. En wat beteken "naamruimte" [18:17] naamruimte is soos Wikipedia:Help of Help:Contents, in die eerste geval is die naamruimte "Wikipedia", in die tweede geval is die naamruimte "Help" [18:18] huidiglike lied te sien [18:18] En "wit vereenvoudig" [18:18] huidiglike? @ bushtech [18:19] klink vir my beter as huidige lied te raadpleeg [18:19] Langjan: die tuiste TechRadar is standaard in grijs, ek het die wit gemaak en die lay-out vereenvoudig [18:19] sjoe [18:20] *webtuiste [18:20] "Current playing song" is "lied wat tans speel" [18:20] Kilos-: belgikaans 101 [18:20] lol [18:20] keep it up smile [18:21] and ty for helping him guys [18:21] bushtech: nie 112 ni? die 112 nummer is die Europese noodnummer [18:21] lol [18:21] thanks guys :) [18:21] np [18:21] nous ons amerikaanna [18:22] 911? :p [18:22] :) [18:22] Langjan: lied wat tans speel klink reg [18:23] naamruimte is steeds 'n duister begrip [18:23] Langjan: ek dink die Afrikaanse Wikipedia gebruik hierdie begrip as well, laat my controleer [18:24] sowel as wit vereenvoudig [18:24] Langjan: "wit vereenvoudig" is 'n naam vir 'n gebruikerstyl (=layout style for a website) [18:24] dis soos n onbekende tegniese afrikaanse woord = naamruimte [18:25] smile gebruik julle nog nie saamwerkende redigering sagteware by wikipedia nie? [18:25] collaborative editing [18:25] die lied te raadpleeg? [18:26] wat is dit in Engels? [18:26] to consult the song [18:26] how do you consult a song? [18:26] bushtech: ek het geschryf: 'n programme om die lirieke vir die huidlike lied te sien in VLC Media Player [18:27] as in consulting a doctor? [18:27] as jy dit vertaal ja [18:27] Langjan: "naamruimte" word gebruik op https://af.wikipedia.org/wiki/URI [18:27] ok om die lirieke (bewoording) van die lied wat tans speel te kan sien? [18:28] Lees? [18:29] om die woorde van die liedjie wat tans speel te sien [18:29] hmm... julle maaken koppen baie platten [18:30] VLC Lyrics Finder (multiplatform), 'n programme om die lirieke (bewoording) van die liedjie wat tans speel in VLC Media Player te kan sien -> OK? :) [18:31] smile: https://af.wikipedia.org/wiki/Rekenaarprogram [18:31] Die terme rekenaarprogram, sagtewareprogram, of slegs program word gebruik om te verwys na beide 'n uitvoerbare program of die stel bronkode wat saamgestel word om 'n uitvoerbare program te skep. [18:31] Ja klink baie beter, maar program, nie programme nie tensy dit in meervoud is? Dan val die "'n" weg [18:32] VLC Lyrics Finder (multiplatform), 'n rekenaarprogram om die lirieke (bewoording) van die liedjie wat tans speel in VLC Media Player te kan sien [18:33] ...wat tans in VLC Media Player speel... (werkwoord altyd agter) [18:33] smile, ek kry niks van "naamruimte" in daardie webwerf nie [18:33] Langjan: dankie, dis baie moeilyk vir die gewoonte aan te leer om die werkwoord agteraan te plaats [18:33] 'n rekenaarprogram om die lirieke (bewoording) van die liedjie wat tans in VLC Media Player speel te kan sien [18:34] Mooi! [18:34] Jy kan 'n komma agter "speel" sit [18:34] stem [18:35] maar almal weet tog wat is lirieke, of nie? [18:35] net diegene wat bekend is met musiekterme [18:35] Langjan: Lyste kan op naamruimte (prefix) gefiltreer word. -> beter? [18:36] Die term "naamruimte" bly duister, wat is dit op Engels? [18:37] en oorweeg "woorde" ipv "bewoording" [18:38] nou praat ons [18:38] Langjan: "namespace" [18:39] wat beteken dit? [18:39] 'n Plek waar jy jou naam invul? [18:39] naamruimte :P nee [18:39] let me look it up for you [18:40] Pages on a MediaWiki wiki are grouped into collections called "namespaces", which differentiate between the purpose of the pages at a high level. Pages in certain namespaces can also have special properties or behave differently when they interact with other pages. [18:40] Namespaces are indicated in page titles by prefixing the page name with "namespace:", so the prefix "Help:" in this page's title ("Help:Namespaces") indicates that this page is in the Help namespace. Each namespace is identified by a number and a name, which can be translated and can also have some aliases. [18:40] https://www.mediawiki.org/wiki/Help:Namespaces [18:40] duh [18:41] OK wat is die Engels vir "Lyste kan op naamruimte gefiltreer word" ? [18:42] nothing, lol, I didn't include the word namespace there :P [18:42] lists can ve sorted by namespace [18:42] Engelse beschrywing: WikiList (for Linux) - generates and filters MediaWiki lists from LinkSearch and WhatLinksHere results. Lists can be saved for import in AutoWikiBrowser. (Gambas) [18:43] sorted -> filtered (nie dieselfde) [18:43] Nou verloor jy my [18:44] hoekom? [18:44] Langjan: kyk na http://hugsmile.eu/en/wikilist/ [18:44] ohi [18:45] die rekenaartermen "LinkSearch" / "WhatLinksHere" is Wikipedia spesifiek [18:45] superfly: hallo! :) [18:45] hi superfly [18:46] Want ek verstaan nie, ek dink jy het iemand hier nodig wat tegnies onderlê is in die begrip wat jy wil vertaal. [18:48] https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Naamruimte [18:48] Toe ek in skool was, en ons het "Computer Studies" gedoen, het die Afrikaanse ouens net hulle eksamen in Engels geskryf. Dit was vir hulle makliker as om die Afrikaans terme te gebruik. [18:48] Defiinieer asb die term "namespace" [18:48] ek sal 'n link lê naar die pagina [18:48] (please excuse my terrible Afrikaans) [18:49] superfly: ek stem nogal saam, dit is steeds bra moeilik om sekere terme te vertaal na Afrikaans toe [18:50] superfly: "Rekenaar Studies" :P [18:51] superfly: aan die anderkant, ons het deesdae soveel nuwe maniere om dinge maklikker te maak, kyk byvoorbeeld na die werk wat smile doen op wikipedia [18:51] namespace is a prefix such as Help, Wikipedia, File (or something else) on the MediaWiki software [18:51] ek haal my hoed af vir die man [18:51] Die vertaal is nie so moeilik nie, dis om te verstaan wat die vertaling beteken wat die probleem skep en as die leser nie verstaan nie dan verloor jy hom. Met 'n tegniese rekenaarterm sal dit soms nodig wees om die aanvaarde Engelse weergawe in hakies agteraan te sit. [18:55] superfly, nothing that anybody tries to express in Afrikaans is terrible, I admire all who try [18:58] OK so we have: Lyste kan op naamruimtes (namespaces) gefiltreer word - ? [18:59] Lyste kan volgens naamruimtes (namespaces) gefiltreer word [19:01] Nou "wit vereenvoudig" - wat is dit op Engels? [19:02] Waar is almal? [19:04] Langjan: "clean white" [19:04] Konteks asb [19:05] Langjan: die webtuiste lyk "cleaner" nadat die gebruikerstyl is toegepas [19:05] die webtuiste is nie meer grys ni, maar die is wit [19:06] letterlik of figuurlik grys? [19:06] http://hugsmile.eu/af/ <- die veranderinge is reeds online geplaats [19:06] letterlik [19:06] grys => wit [19:06] die kleur grys [19:08] suiwer wit? [19:08] ja, #fff [19:08] hmm... die webtuiste lyk skoner nadat die gebruikerstyl toegepas is? [19:08] it doesn't get any whiter [19:08] ja, die reklame is verberg, en die navigasie is ook verberg, inetpro [19:08] smile: lyk beslis baie beter vir my [19:08] Ja ek stem inetpro [19:10] hi leif [19:10] lyk beslis baie beter vir my -> no idea what I should write. [19:10] die woord "skoner" klink nie reg nie [19:13] netjieser [19:16] Langjan: +1 [19:16] night all you talkalots [19:16] sleep tight [19:16] Kilos-: nag oom [19:16] Lekker slaap Kilos- [19:16] :-) [19:16] dankie julle ook [19:16] Pasop dat iemand nie op jou stert trap nie [19:16] lmga [19:16] hahaha === Kilos- is now known as Kilos [19:17] watter stert [19:17] Waarvan praat jy? [19:17] ai! [19:17] lmga! [19:17] lekker slaap [19:18] Oh by the way [19:18] nous hy weg [19:18] You ok with your wording now smile? [19:19] Netjieser it is [19:21] lisensie vrye klankrelais could be lisensievrye (one word) klankoordrag (relaying of sound?) [19:22] Hy lyk nou baie beter smile - selfs ek verstaan meeste daarvan. [19:24] Langjan: audio relay.. Broadcasting a signal from one point to the other [19:24] To bridge a distance [19:26] lisensievrye klankoordrag [19:38] smile, let me greet you for tonight [19:38] Good night! [19:38] Slaap lekker my vriend [19:38] en Afrikaans bo! [19:39] Slaap lekker! [19:39] Did you know that Afrikaans is being taught in a major Japanese University? [19:40] and an Afrikaans/Japanese dictionary is in the throes of (or has already been) published [19:41] Interesting. Lekker slaap. [19:51] good night Lang[tab] [19:51] hmm... too late [19:53] superfly: hold the fort! [19:53] good night everyone [19:53] good night