[16:01] hi everyone. over 7000 ms ping and frequent disconnects. just popped in to say hi and let you know im alive still hehe [16:03] bly jy's nog met ons [16:05] dankie bushy [16:05] very frustrating this internet [16:06] if i disappear tell everyone i sent best wishes for them all please [16:06] especially inetpro [16:06] otherwise he will sulk again [16:08] hi there [16:08] hi captine [16:08] shame Kilos , internet frustration :( [16:20] yes worst ever [16:21] and they send a tech out and he sends in a report, then 6 months later they send him again and still do nothing [16:21] grrrr [16:34] bushtech is more n vakansie dag? [16:34] ek het daai goed verloor op mt kalender ding [16:36] sover ek weet ja [16:37] watter dag is dit? [16:37] retired ouens steur hulle nie veel aan sulke goed nie [16:37] amper vloek ek nou, geen idee nie [16:37] lol ek weet nie watter dag dit is meeste van die tyd nie, elke dag is maar nog n dag [16:38] maar volgens Jan braai is dit nas braai dag [16:38] waar in jou settings stel jy dit om vakansie dae te vertoon [16:39] ja dis wat ek hoor, maar dit kannie die offisiele naam wees nie [16:39] heritage day of iets is dit nie [16:48] Kilos: ja vandag is heritage day. Môre is net die "observation" want vandaag is 'n Sondag [16:49] dankie paddatrapper , hoe gaan dit [16:50] Kilos: lekker dankie. Ons het na Hermanus (naby Kaapstad) op vakansie gegaan. En by oom? [16:57] ek lewe seun, dag vir dag dankie [16:58] voel net oud met hierdie hart wat n bypass nodig het