[06:56] good evening [07:57] Good evening inetpro ! [08:52] o/ [18:01] storming [18:04] bedoel jy dit reen by jou? [18:07] Kilos: ? [18:08] jip nou net begin, en krag was al een keer af vir n kort rukkie [18:09] Hoop maar die reen kom die kant toe [18:09] ja hopelik [18:34] dit was maar min, die sement is klaar droog [18:36] klink soos die anc, baie lawaai maar min action [18:37] hahaha [19:25] night all. sleep tight