[06:54] morning all and sundry [06:54] and inetpro [08:22] mornings Kilos, internet al beter? [08:51] ai! bushtech nee man erger as dit ooit moontlik was [08:51] hoe connect jy nou? [08:52] ek is seker hulle doen dit in die kantoor, as hulle tegnikus uitkom dan is dit vinnig, en volgende dag weer stadig [08:52] mtn en telkom mobile [08:53] soek elke dag n paar keer watter een is meer stabiel [08:53] telkom se hulle is besig om n nuwe torin te bou wat 7 maqande kan vat [08:53] bly spoed redelik konstant of varieer hy? [08:54] hulle het dit in fed ook gese [08:54] varieer onder 1/2 meg per sekonde [08:55] vodacom se dit al 2 jaar vir my ho hum [08:55] ping wissel van 33ms tot 8000 [08:55] ek gebruik ping om hulle beste port te gebruik [08:56] kan dit dalk contention wees? [08:56] wat is dit [08:57] hoeveelheid gebruikers op toring, hoe meer hoe stadiger [08:58] ja dit help ook maar hoekom nie op die dag wat die tegnikus uit kom nie [08:59] dan vlieg my internet [09:00] hy was al drie keer uit [09:00] en elke keer goeie resultate [09:00] raaisel [09:00] hulle throttle dit [09:00] en maak oop as hy uit kom [09:43] new ping record. 28333 ms [09:43] must be a record